Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Castle With A View

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

BRENDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir A Castle With A View
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Karin W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Deernis mense.

Onoortreflike gasvryheid.

Nerine K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine K

Fantasties.

Lieflike gastehuis met die vriendelikste eienaars! Baie dankie vir julle gasvryheid, ons sal definitief weer daar slaap met ons volgende roadtrip.

Michael R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

Amazing.

Perfect place to stay overnight. No issues whatsoever. Owners were brilliant and welcoming.

Trevlyn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevlyn P

Pleasant and welcoming.

We had a great stay. Brenda was awesome, helping us with washing our towels as we were at a 4-day gala. She ensured we had a change of linen and the rooms were impeccable and clean. Happy to help with where to go for shopping and eating out. The fridges are a little small if you are self-catering, but we made it work for us. Brenda set up an area for us to eat, and this was a lifesaver considering we had children. The children loved the swimming pool, which was so appreciated on the hot days and during our breaks away from the gala. We are heading back next weekend for our next sporting event.

Yolande V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Sal verblyf aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Veilige area en parkering.

Eddie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V

Basiese verblyf.

Die verblyf was basies, netjies en skoon.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marzanne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne D

Goeie waarde vir geld.

Verblyf was netjies en gemaklik ingerig. Die eienaar was vriendelik en professioneel. Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

Cobus M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Baie lekker en netjies.

Goeie omgewing en baie veillig en skoon.

Magdeline N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdeline N

It's a nice place, safety is not compromised.

The owner didnt charge us a late arrival fee, we checked in very late. They were very welcoming, I would recommend my friends and family to use them.

Reyno D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reyno D

Geskik vir oornag, nie vir wittebrood nie.

Dit is geskik vir oornag, maar glad nie vir kuier nie. Die kamer was 'n "granny flat" direk langs die hoofhuis en kon vroeër deel van dit gewees het. Toe ek bespreek het, het dit voorgekom asof my kinders in 'n tweede kamer sou wees, maar hulle stapelbed was saam met ons in die kamer. Wittebroodpaartjies sal nie van die atmosfeer hou nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marlize J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J

Het dit baie geniet en het baie welkom gevoel.

Ons was baie gelukkig met ons verblyf en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle vir seker weer in die toekoms besoek en sal hulle aanbeveel vir enige iemand.

Willie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Pragtig en sentraal geleë met gasvrye ontvangs.

Castle View is maklik bereikbaar in 'n pragtige omgewing. Kuierplek rondom die swembad in die tuin en by die braai maak dit 'n ideale kuierplek selfs vir groot groepe! Die eenhede is luuks en alles werk gemaklik en reg. Wat 'n heerlike ervaring saam met die eienaars wat alles moontlik maak vir 'n verblyf om te onthou!

A Castle With A View se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om jou en jou familie hier te kon huisves. Hoop ons sien julle binnekort weer.

A Castle With A View
Helga O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helga O

Uitstekende diens, baie dankie.

Ons verbly was puik, baie dankie, baie skoon.

Lizelle W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle W

Vriendelik, veilig, behulpsaam.

Baie veilige gastehuis, rustige omgewing, naby die stad. Baie vriendelike gasvrou en ons wou vroeër inklok en sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Erik V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

'n Heerlike oorslaap na 'n dag se ry.

'n Vriendelike gasvrou wat aan al ons behoeftes voldoen het. Veilige onderdakparkering.

Louw J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J

Aangename verblyf met baie vriendelike en gasvrye eienaars.

'n Baie lekker ontbyt is teen 'n billike koste beskikbaar. Vir Brenda, ons gasvrou, was dit geen probleem om dit vroeg die oggend van ons vertrek te bedien nie.

Francois S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Great hospitality

Well located. Brenda and Lourens are very welcoming. Will stay again.

Leon S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

'n Wonderlike ervaring en waarde vir geld!

Brenda is 'n wonderlike gasvrou 10/10.

Busang S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busang S

Quiet and peaceful at night .

The place is okay, it is just that the owner stays in the establishment. That compromises privacy and comfort.

Rosie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie V

Skoon en netjies, voertuie veilig.

Skoon, netjiese verblyf met vriendelike ontvangs deur Brenda. Sal in die toekoms vir seker weer daar gaan bly.

Marx S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marx S

Rustig en stil.

Geen honde wat blaf en karre wat jaag nie. Mooi tuin en omgewing.

Owen A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen A

Wonderlik en diere-vriendelik.

Die ontbyt is uit die boonste rakke en Emma was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Lourenza R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourenza R

Skoon netjiese verblyf met vriendelike ontvangs. Kan dit beslis aanbeveel.

Ons was baie tevrede met die verblyf en het niks om oor te kla nie. Hartlike ontvangs van eienaar.

Lida H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida H

Mooi plek met gasvrye mense.

Ons het baie lekker gebly in 'n skoon plek met gasvrye mense.

Ryno P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno P

Uitstekend.

Sien sterre.

Marieta V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta V

Was baie rustig en stil - lekker geslaap!

Ek het baie lekker gebly en sal akkommodasie aanbeveel. Rustige atmosfeer, amer bietjie klein.

Christo S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Skoon en netjies.

Vriendelike en effektiewe ontvangs.

Marcelle B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle B

Very pleasantly surprised.

The accommodation was wonderful: luxury bathrooms, crisp and clean linen, beautiful gardens, very pleasant rooms. I will definitely be staying here again.

A Castle With A View se terugvoer

So bly julle het lekker gebly. Sien julle weer gou.

A Castle With A View
Amanda V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Excellent.

Good service, will come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Goeie diens, sal weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anneli N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli N

Baie lekker, gasvry en behulpsaam.

Ek sal enige tyd A Castle with a View aanbeveel. Die motors is veilig waar dit parkeer word. Ek het veilig gevoel. Ek verkies om te bad en ek het 'n kamer gekry met 'n bad. Die kamer is ruim, netjies sowel as die hele opset en uitleg van die tuine en die res van die gastehuis. Die ontvangs deur Brenda by my aankoms was baie vriendelik en verwelkomend. Sy en haar man is baie hulpvaardig.

Hentie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie B

Baie netjies en aangename ontvangs.

Vriendelike ontvangs en baie netjiese en gerieflike kamer.

Frik S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Gerieflik, netjies en smaakvol. Pragtige tuine.

Vriendelik ontvang, mooi omgewing, pragtige tuine, kamers smaakvol gemeubileer, netjies gerieflik en skoon. Sal in die toekoms weer daar gaan bly.

Haley N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Haley N

Lovely clean room with all amenities.

Room slightly dark, appreciated fan as it was hot.

Sariëtte G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sariëtte G

Oor die algemeen goeie ervaring.

Alles baie netjies en skoon. Die betrokke kamer was net vreeslik klein, veral aangesien dit bejaardes was wat daarvan gebruik gemaak het, hulle het bietjie meer loopspasie nodig.

Njoku O. A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Njoku O. A

A little more improvement in the cleaning of the surroundings.

A good place to stay. The manager is wonderful and caring.

A Castle With A View se terugvoer

Thank you so much for the review, much appreciated.
Brenda

A Castle With A View
Thabiso S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso S

Everything was near perfect but at winter heaters needed in rooms and WiFi.

Good place, but heater needed.

John I - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John I

Comfortable.

Comfortable, clean, secure parking and helpfull staff. Not a big issue, but the basin tap is very loose and needs attention.

Jana V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana V

Gemaklik.

Die verblyf was baie netjies en gemaklik.

Romy D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romy D

Very nice place to stay over in.

Very nice place to stay over in.

Saritha M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha M

Baie goed. Sal enige tyd weer daar gaan slaap. Skoon en netjies.

Sien die sterre.

Mickey S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S

Gasvrye ontvangs en absoluut "top of the range"!

Gasvrye ontvangs. Baie netjies en absoluut waarde vir geld. Sal dit definitief aanbeveel.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Helena P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Rustig en veilig.

Heerlik gebly. Baie dankie!

Sanet S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Lekker ornag verblyf vir gesin.

Goed toegerus en veilig. Baie sentraal geleë.

Melinda V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Aangename ervaring.

Goeie gebied, met oulike, gasvrye diens en ligging naby die nodige plekke.

Madelein D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Great!

Baie vriendelik ontvang en puik diens!

Adine V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adine V

Baie vriendelike ontvangs en netjiese akkommodasie.

Sien die sterre.

Linda W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda W

Relaxing and peaceful.

Very friendly welcome, felt at home.

Bianca G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca G

Netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Hulle het die kamer kom skoonmaak terwyl ons weg was maar net vergeet om die toiletpapier te vervang. Ons was daar vir 'n troue en toe ons eers middernag terugkom kon ons nie bel en vra nie. Toe ons die oggend 07:00 'n boodskap stuur dat daar nie toiletpapier is nie, was Mevrou Brenda binne 2 minute daar. Baie dankie vir die lekker bly. Waarde vir geld en sal weer daar bly.

Karen C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C

Homely!

My hubby and I felt very welcome at the guesthouse. The owners made us feel part of the family and did not encroach on our privacy. I left valuable belongings lying around the room and felt comfortable doing so. Parking was not an issue and our vehicle was secure behind the two electric gates and undercover parking. The property is in lovely condition and the garden is beautifully maintained. I will definitely stay at this establishment again should we visit the province.

Louise V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Slegs oornag by gastehuis. Netjies en vriendelike diens.

Met alles tevrede, maar sou graag kaartfasiliteite beskikbaar wou gehad het.

Charles C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charles C

Not impressed at all.

First thing I noticed was the incredibly small TV and the basin in the bathroom was not in a clean state. Our bedding and towels were not changed ─ not even once during the 3 night stay. Twice I had to shower with cold water in the morning and once they forgot to put back the coffee mugs after we had used them. Whoever has the master remote for the DStv channels in the rooms kept changing the channels as they saw fit, never mind what we wanted to watch. I don't think I'd want to stay there again.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Potgieter-singel 8, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd12de187305e2114b1199383c06ed8e921dfb6f81d2f30b4fb5be22267279d660666e1d055ae7af6a63657ab95b485f2fdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 8 Hennie Potgieter Crescent Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.087050978894 26.201536953449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang