Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Cherry Lane Self-Catering and B&B

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Marietjie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike plek met gawe gasheer. Lieflike oornag stop met mooi natuur omring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-lynn V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflike oornag. Was heerlike verblyf. Netjies en gemaklik. Alles wat jy nodig het. Ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lovely stay. We all enjoyed ourselves. Kids really had an amazing time and are already asking when can we go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etresia Struwig S
1 nag
4.0
Mei 2024

Vir een nag se slaap was dit gerieflik. Skoon en rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Uiters swak hantering deur bestuur van goed wat nie gewerk het nie. By aankoms was daar geen koue water in die kombuis of 'n werkende TV nie. Daar was geen kennisgewings daaroor nie. Die gasstoof het snags opgehou werk. Die aspekte is reggestel, maar ons is vertel dat ons te veel kla deur bestuur.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beste gastehuis in Bloemfontein. Was nog nooit teleurgesteld nie. Gasvry, behulpsaam. Lekker plaas atmosfeer. Naby die snelweg van Kaap af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Dankie Heleen, ek hoop nie ek sal julle ooit teleurstel nie. Baie dankie vir die bemoedigende woorde. Dit gee ons rede om net altyd ons beste te lewer. Julle is altyd welkom by ons en ons sien uit om julle weer te sien. Nita, Kassie en die span

Shimone B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Gerieflik, mooi en vriendelik. Die mense is vriendelik, alles is skoon, netjies en gerieflik en dis regtig 'n pragtige plekkie. Sal dit enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Baie dankie, Shimone. Ons waardeer die goeie terugvoering en die uitstekende punte wat jy vir ons gegee het. Waardeer opreg. Warm Cherry-groete. Nita

Natasja E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2023

Heerlike, rustige verblyf! Dit was heerlik om by Cherry Lane te oornag. Die eerste nag is ons begroet met te min eetgerei, maar dis baie flink en vinnig reggestel. Ons waardeer die moeite vanaf Nita en Kassie. Julle is voorwaar tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tinus E
1 nag
3.8
Jan 2023

Die akkommodasie wat ons gehad het het goeie waarde vir geld gebied. Die selfsorg-akkommodasie wat ons groep gehad het was goed ingerig en die groot bome skep 'n rustige atmosfeer. Die enigste kritiek is dat daar blykbaar as gevolg van ander groot aktiwiteite voor en na ons verblyf nie genoeg tyd was om die akkommodasie (veral die vloere) en die kombuis gereedskap en eetgerei in die silwerskoon toestand soos op die foto's te kry nie. Nita het haar bes probeer maar daar was ontwrigtende omstandighede. 'n Groot pluspunt is dat hulle selfversorgend is wat krag betref en nie onderhewig is aan ESKOM beurtkrag nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nita
A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Tinus, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Weereens jammer vir die ongerief van die ontwrigtende omstandighede. Ons is nou weer terug na normaal en kan bietjie asemhaal. Ons was so dankbaar vir die besige seisoen, maar ons personeel moes hulle sit en staan behoorlik geken het. Baie dankie dat jy na ons sonkrag stelsel verwys en dat ons (meestal) nie meer geaffekteer word deur beurtkrag nie. Ons is ook nie meer afhanklik van die munisipaliteit wat water betref nie. A Cherry Lane is selfversorgend en ons is baie trots daarop en kan ons maar roem daarop. Mooi jaar vorentoe en nogmaals dankie vir julle ondersteuning. Cherry-groete van Nita, Kassie en die res van ons span.

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Teleurstellend. Ten spyte van 'n versekering dat die 2 enkelbeddens as 'n dubbdelbed opgemaak sal word, is dit nie gedoen nie. Die storte se warm water wissel baie, soms is die water yskoud, dan weer kokend warm. 'n Versoek om hulp met die TV is eenvoudig geïgnoreer. Die lawaai van die N1 net oorkant die pad was baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NTMxYjI4LWRhZGQtNGVlNC05Y2QyLTE5NmM5ZmRmMTEwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang