Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

A Cherry Lane Self-Catering and B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Cherry Lane is die ideale oornagplek met vinnige en maklike toegang tot die N1. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë slegs 10 km vanaf hoofbesienswaardighede in Bloemfontein.

Dié verblyf beskik oor 9 eenhede. Daar is 5 selfsorgeenhede met sitkamers en kombuise en 4 gastekamers met 'n B&B-opsie.

Daar is ook 'n groot swembad. Ontbyt en aandete is beskikbaar mits vooraf gereël word. Dit word in die eetkamer bedien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Bloemfontein Krokodilpark, Cheetah Experience en winkelsentrums. Bloemfontein het ook 'n groot verskeidenheid van restaurante en museums insluitende die Anglo-Boereoorlog Museum en die Brandweer Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Stienie N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus en batterye herlaai vir die langpak. Baie oulike plek vir oornag tussen die Kaap en Gauteng.
Des 2024
Marietjie U
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike plek met gawe gasheer. Lieflike oornag stop met mooi natuur omring.
Jul 2024
Jean-lynn V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike oornag. Was heerlike verblyf. Netjies en gemaklik. Alles wat jy nodig het. Ontbyt was ook heerlik.
Jan 2024
Reza T
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlik en stil. Daar is net te veel afstandbeheerknoppies (4 stelle) en Android boksies (2) met geen instruksies van wat en hoe die 4 stelle afstandb...
Sien meer
Feb 2025
Thato M
4.2
We had to compromise and make the most of what we were given. I expected 3 bedrooms like I requested but there was only 2.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink A Cherry Lane Self-Catering and B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NTMxYjI4LWRhZGQtNGVlNC05Y2QyLTE5NmM5ZmRmMTEwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789