A Country Garden Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emmerentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gwen H - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan definitief weer daar oorbly.
Susan S - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Adri Z - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike, rustige atmosfeer. Baie netjies.
Dr Danie O - Sep 2024
Algehele gradering
Sentrale ligging, skoon en netjies met kwaliteit linne en veilige parkering.
Riana V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en doeltreffend.
Brett D - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable as usual.
Michelle S - Mei 2023
Algehele gradering
We stayed here for a tennis tournament and had a very pleasant stay.
Mathew Q - Apr 2023
Algehele gradering
The only place I stay at when I travel to Potchefstroom.
Fernando J - Mrt 2023
Algehele gradering
More than just comfortable, a home from home.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Thank you very much for this review Fernando! We appreciate having you as a guest.
Brett D - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and load-shedding ready.
Lorna B - Okt 2023
Algehele gradering
Clean, friendly and everything you need.
Dina V - Apr 2023
Algehele gradering
'n Oase in 'n besige stad.
Lees meerLeon D - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Erika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het Erika, en dankie vir die mooi resensie!
Annamarie B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, selfs tydens loadshedding.
Johan L - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Rudolph V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Gys W - Mrt 2021
Algehele gradering
Naweek kuier op studentedorp
Johann E - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, puik fasiliteite!
Retha B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was in Potch vir atletiek.
Annerlize M - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Piet M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, parkering te klein spasie, jy kan jou voertuig maklik stamp en kamers te klein.
Heléne M - Des 2020
Algehele gradering
Uitsonderlik skoon, gemaklik en smaakvol.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Helène, en dankie vir die komplimente. Ons sal julle graag weer ontvang. Vriendelike groete, Ems.
Jeandre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en mooi tuin.
Lalla F - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en veilige gastehuis
Lonwabo M - Jan 2020
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
A Country Garden Guest House se terugvoer
We are so happy that you enjoyed your stay. We would love to welcome you back.
Beukes V - Jan 2020
Algehele gradering
Oornagplek vir gesin gesoek met universiteitreëlings.
Daleen M - Nov 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Hester O - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Roberto B - Sep 2019
Algehele gradering
My experience was very nice.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Dear Roberto,
Thank you for staying at A Country Garden Guest House. We are very happy that you enjoyed your stay.
Hope to see you soon!
Jc C - Jun 2019
Algehele gradering
Gasvryheid is tops!
Elma S - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig!
A Country Garden Guest House se terugvoer
Dankie dat jy by ons tuisgegaan het Elma! Dankie vir die mooi getuigskrif vir ons. Dit was 'n plesier om julle te huisves, ons hoop julle kom weer.
Gary C - Mei 2019
Algehele gradering
Very nice experience and in a great location.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Thank you for your staying with us and for the nice words Gary! It was a pleasure to host you and we hope that you will come again.
Bianca B - Mei 2019
Algehele gradering
Ems het uit haar pad uit gegaan.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker by ons gebly Bianca! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sal julle graag weer ontvang.
Carin B - Apr 2019
Algehele gradering
Beste, mees toegeruste gastehuis nog.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Carin! Dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te ontvang en ons hoop dat julle weer by ons sal kom oorbly.
Sharon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice stay.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Thank you very much Sharon! It was a pleasure to host you.
Anna H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, baie vriendelike diens.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan! Ons sal julle graag weer ontvang.
Pieter V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Beste ooit!
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie terugvoer Pieter! Ons waardeer dit. Dit was vir ons heerlik om jou en jou kollega hier te ontvang.
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste kamer en fasiliteite - pragtige tuin en rustige omgewing.
Helga V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs en goeie raad wat om te doen in omgewing.
Linda N - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese kamers, rustige atmosfeer en heerlike ontbyt.
Johann B - Apr 2019
Algehele gradering
Die beste plek om te wees om so tuis as moontlik te voel.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Dit is vir ons die grootste beloning as ons gaste tuis gevoel het en van ons plek gehou het! Baie dankie Johan, dat julle by ons bespreek het. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Lizelle L - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles was netjies en pragtig. Die mense is baie vriendelik.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Lizelle, dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Hercules V - Mrt 2019
Algehele gradering
Soos verwag.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Hercules dat jy ten spyte van 'n paar probleempies nog steeds A Country Garden Guest House aan beveel om te oornag. Ek hoop julle kom weer 'n slag, teen afslag natuurlik, sodat ons kan wys ons kan beter! Baie jammer oor die probleem met die inboek. Ons nuwe interkom stelsel was op daardie stadium nog te slim vir ons. Wat die vloere betref wil ons ons gaste verseker dat ons lugversorging die kamers heerlik warm maak in die winter. Die vloere is ook maklik om silwerskoon te hou wat vir my baie belangrik is.
Lizelle S - Okt 2018
Algehele gradering
My verblyf was heerlik en aangenaam. Ek sal beslis weer daarheen gaan.
Elma S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
A Country Garden Guest House se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons.
Sunette G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en rustige atmosfeer a.g.v. tuin met groot bome en voëllewe.
A Country Garden Guest House se terugvoer
Sunette, baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle hier by ons te hê.
Rachel S - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
A Country Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie Rachel. Dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Rozanne D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en luuks.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 62, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang