Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Country Garden Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wilhelm P
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, goeie diens, lekker gebly. Baie lekker gebly, goeie diens, kamer en badkamer is baie netjies en skoon, en dan klomp klein ekstra goedjies in die kamer, koekies, beskuit, drinkgoed ens. wat mens tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi, netjiese, gerieflike verblyf met professionele diens. Ja, ons het baie lekker geslaap in 'n ruim kamer. Dit was baie warm, maar die koel tuin was 'n wonderlike kontras. Heerlik om te luister na die voëls in die tuin. Ontbyt was heerlik. Bettie se diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Heerlik gebly. Lugverkoeling, klein yskas, koning / twee enkelbeddens. Heerlike tuin. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan definitief weer daar oorbly. Baie lekker. Lieflike tuin en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Danie O
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Sentrale ligging, skoon en netjies met kwaliteit linne en veilige parkering. Sentrale ligging. Kamer en badkamer was skoon en netjies met goeie kwaliteit linne en handdoeke. Koffie, tee, water asook 'n paar beskuit word voorsien. Vriendelike en akkommoderende personeel. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana V
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Gerieflik, netjies en doeltreffend. Heerlik gebly, stoep gesit met 'n uitsig op die 'Country Garden'.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan S
1 nag
5.0
Nov 2023

Vriendelike diens. Baie skoon en netjies met vriendelike en gasvrye personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
A Country Garden Guest House
Hallo Danie, Ons is so bly dat jy lekker gebly het by ons. Dankie vir jou terugvoering. Jy is die ideale gas. Ons hoop jy kom weer. Groete. Emma.

Adri Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Vriendelike, rustige atmosfeer. Baie netjies. Baie vriendelike en professioneel. Lieflike tuin gee 'n ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett D
1 nag
5.0
Jun 2023

Comfortable as usual. Second time I've used this establishment while I travelled to Potch. That says it all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

We stayed here for a tennis tournament and had a very pleasant stay. Did not even notice the loadshedding! Great power back-up solution!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 62, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOVFzhUlu93wFPcCTrKlRt4kT0hRO9gXHqmpxMgpeNHNzg9PFq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 62 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.708598337711 27.0938091416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang