Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Country Garden Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 62, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Country Garden Guest House is naby die middel van Potchefstroom geleë en is ideaal vir korporatiewe kliënte, toeriste, verteenwoordigers en akademici wat die area besoek. Dis stapafstand vanaf Kenneth Mac Arthur Stadion, Hoërskool Potchefstroom vir Seuns, Huis Eikelaan, Medicross en Mooimed.

Die gastehuis is ontwerp deur Pieter Jooste en bied 5 kamers wat oor die lieflike tuin uitkyk. Elkeen van die 5 kamers het 'n privaat ingang en 'n patio. Die en suite-kamers het moderne lugversorging, en hulle is ingerig met ekstra-lengte beddens met perkallinne.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n kantoorlessenaar, 'n elektroniese kluis, USB en 'n verskeidenheid aansluitings, asook 'n kombuisie met 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met sekere DStv-kanale, en WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word naby die kamers voorsien.

Gaste kan op die patio's of in die lieflike tuin ontspan. Rook word nie in die kamers, patio's en die eetkamer toegelaat nie. Ongelukkig word troeteldiere en harde musiek of oormatige geraas enige tyd toegelaat. Geen ekstra oornaggaste word toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat die tarief nie ontbyt insluit nie. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste, behalwe op Sondae.

Geen kamerdiens is op Sondae beskikbaar nie. Vars handdoeke word voorsien. Neem asseblief kennis dat ontbyt ook nie op spesiale aanbiedinge beskikbaar is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilhelm P
5.0
Skoon, netjies, goeie diens, lekker gebly. Baie lekker gebly, goeie diens, kamer en badkamer is baie netjies en skoon, en dan klomp klein ekstra goedj...
Sien meer
Okt 2024
Geraldine M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjiese, gerieflike verblyf met professionele diens. Ja, ons het baie lekker geslaap in 'n ruim kamer. Dit was baie warm, maar die koel tuin wa...
Sien meer
Okt 2024
Jan V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf. Heerlik gebly. Lugverkoeling, klein yskas, koning / twee enkelbeddens. Heerlike tuin. Veilige parkering.
Okt 2024
Gwen H
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan definitief weer daar oorbly. Baie lekker. Lieflike tuin en rustig.
Feb 2024
Susan S
5.0
Vriendelike diens. Baie skoon en netjies met vriendelike en gasvrye personeel.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Peter Mokaba-straat 62, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink A Country Garden Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 62, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOVFzhUlu93wFPcCTrKlRt4kT0hRO9gXHqmpxMgpeNHNzg9PFq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 62 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.708598337711 27.0938091416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang