A Dam's View
Beskrywing
Die eenheid het ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort. Die kombuis is met ’n mikrogolf, ketel en ’n broodrooster toegerus. Die sitarea het ’n slaapbank en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Ontbyt met jogurt, vrugte, vrugtesap, brood, botter, konfyt, 3 soorte ontbytgraan, eier, spek en wors is teen 'n addisionele koste beskikbaar en gaste moet asb. vooraf reël. Aandete kan ook teen 'n addisionele koste voorsien word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Waaiers en gasverwarmers is beskikbaar in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
'n Ontbyt met jogurt, vrugte, vrugtesap, brood, botter, konfyt, 3 soorte ontbytgraan, eier, spek en wors is teen 'n addisionele koste beskikbaar en gaste moet asb. vooraf reël. Aandete kan ook teen 'n addisionele koste voorsien word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n dek wat uitkyk oor die wildpark. Waaiers en gasverwarmers is beskikbaar in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
'n Ontbyt met jogurt, vrugte, vrugtesap, brood, botter, konfyt, 3 soorte ontbytgraan, eier, spek en wors is teen 'n addisionele koste beskikbaar en gaste moet asb. vooraf reël. Aandete kan ook teen 'n addisionele koste voorsien word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus en het 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Waaiers en gasverwarmers is beskikbaar in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
'n Ontbyt met jogurt, vrugte, vrugtesap, brood, botter, konfyt, 3 soorte ontbytgraan, eier, spek en wors is teen 'n addisionele koste beskikbaar en gaste moet asb. vooraf reël. Aandete kan ook teen 'n addisionele koste voorsien word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het ’n oopplan-uitleg, daar is ’n dubbelbed, ’n kombuisie met ’n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n en suite-badkamer met ’n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Ontbyt met jogurt, vrugte, vrugtesap, brood, botter, konfyt, 3 soorte ontbytgraan, eier, spek en wors is teen 'n addisionele koste beskikbaar en gaste moet asb. vooraf reël. Aandete kan ook teen 'n addisionele koste voorsien word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
Kinders tussen 13 en 17 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longhillstraat 13, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang