Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Dam's View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir A Dam's View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Riaan K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Rustig en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs gekry en het baie lekker geslaap. Sal altyd weer daar bespreek.

Karien J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Lieflike skoon en netjiese verblyf.

Lieflike plek. Gerieflik, skoon, luuks. Vriendelike en warm ontvangs. Sien julle beslis gou weer!

Anonymize U - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonymize U

Kos vir die siel.

Heerlik gebly. Rustig en stil gewees langs die wildtuin se draad en uitkyk op die berge. Vriendelike diens en personeel is baie hulpvaardig.

Kobus O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Ons het ons oornag regtig geniet, die rustigheid gee mens 'n goeie nagrus.

Ek kan definitief A Dam's View aanbeveel. Kamers is regtig baie netjies en die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat benodig word vir 'n oornag is beskikbaar.

Annie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Als wat mens nodig het!

Heerlik gebly by A Dam's View! Ná 'n lang dag op die pad was dit lekker stil en rustig. Dit was 'n koue aand en die bed was reeds warm toe ek inklim. Salig!

Basetsana M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basetsana M

Awesome.

Great - Special requirements were well accommodated. Will certainly visit again.

Hildegard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S

5 ster verblyf op die rand van die dorp.

Baie netjiese oornagverblyf met alles wat jy nodig het! Beurtkragvry met gasstoof, geiser en batteryligte.

Phumeza M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phumeza M

It was lovely.

Our stay was lovely. The host was most welcoming and made us feel at home. Dam's view is such a beautiful place, so if you're looking for a hiding spot that is very close to nature, this is where you should go. We stayed in Eland. The only thing that was wrong was the bed in the main bedroom - what a noisy bed! With each turn, it creaked. Luckily, we had the other room to use. Also, they have gas geysers, so even if the electricity is out, you can still enjoy a warm/hot shower.

Leon N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Rustige omgewing, net langs die natuurreservaat.

Baie lekker. Rustige omgewing van Queenstown. Berge so mooi.

Johann B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Comfortable stay.

Room was neat and clean. Nice setting. Open lawns with view over game reserve. Everything in the room that we needed.

Petro R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Puik gasvryheid en kliëntediens! Alles is perfek, silwerskoon en stylvol.

Ons het die verblyf baie geniet.

Sakkie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S

Lekker en gemaklik in die netjiese en moderne plekkie.

Dit was net 'n plesier om hier te oornag. Die plek is pragtig netjies, mooi en modern. Alles is op sy plek en in 'n goeie werkende toestand. Die plekkie is geskik om te oornag en selfs langer te bly. Dit het alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die vyf ster plekkie.

Mellisa K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Awesome ons slaap baie daar.

Sou aircon gelike het maar daar was 'n fan.

Jean D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Lovely.

Was lovely. Beautiful rooms.

Louise C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

We had a very comfortable stay at A Dam's View.

The staff and management were very friendly, efficient, and helpful.

Brenda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N

Wonderful stay and a wonderful host!

We went to A Dam's View with the intention of visiting the adjacent Park. Unfortunately, we were informed that the Park was closed until further notice due to road maintenance caused by heavy rains in the area. However, we were able to catch a glimpse of some rhinos and other animals through the fence. We were very impressed with the accommodation and will definitely return.

Chris W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Vriendelik en gasvrye eienaars.

Aangename, landelike atmosfeer langs die wildreservaat.

Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Sal weer hier bly.

Heerlik gebly, lekker geslaap en kon braai.

Jan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Heerlike atmosfeer.

Baie behulpsaam. Rustge omgewing. Ontbyt was bietjie duur, maar het goeie diens. Sal weer daar oorbly.

Andrew H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Pleasant.

Comfortable, quiet, convenient.

Nicole M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole M

Gerieflike skoon verblyf op die kant van die dorp.

Die eienaars is baie entoesiasties oor hul mooi kamers. Elke kamer het sy eie karakter en is ingerig om te pas by sy doel. Die dek is lekker groot en het 'n mooi uitsig, alhoewel dit nie teenaan die reservaat is nie. Dit is teen die huis geleë.

Eben V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Gevoel of ek by my eie huis was.

Ontvangs vriendelik, jy het dadelik baie welkom gevoel.

Larry Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larry Z

Rustig, netjies en baie vriendelik, gasvry.

Heerlike ontbyt, goeie diens, standaard van die hoogste. Kan nie fout vind nie.

Andy R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andy R

Verblyf was perfek.

Wil graag net 'n skoonmaakdiens gehad het op die oggend van 29 April. Dit nadat ons gesels het met die skoonmaakdame. Eienaar was uithuisig. Ons kon ook nie vasstel of daar 'n mop in die eenheid was nie, vir die badkamervloer sou ons water stort gedurende storte.

A Dam's View se terugvoer

Hi Andy jammer ek en my man was in die hospitaal in Bloemfontein gewees. Siphe my nanny se kind was siek so sy moes huis toe gaan om hom te versorg. My splinter nuwe staff het ingestem om my uit te help en na my blinde pa te kyk. Sy het nie eens klere gehad om in te bly nie, maar oor ons omstandighede het sy my gehelp.
So ek is jammer vir die ongerief. Sal met haar praat.
Baie dankie

A Dam's View
Frikkie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Oornagverblyf.

Rustig en vriendelike bestuur.

Frikkie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Oornagstop.

Dadelik gemaklik en tuis laat voel. Eienaars baie behulpsaam. Doen moeite om omstandighede meer draaglik te maak met behulp van kragopwekker tydens munisipale elektrisiteitsprobleem.

Franci R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci R

Heerlik gebly, netjies en skoon.

Gasvrye mense. Baie behulspaam en vriendelik. Heerlik gebly.

Marius B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Vriendelike en aangename gasvrou.

Stil en rustig. Langsaan natuurreservaat, so mens het ook viervoetige bure.

Jacqui B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Beautiful home away from home.

Warm welcome from outstanding hosts. Stunning, immaculately clean, well-equipped accommodation with breathtaking views. Safe, quiet and peaceful, a refreshing place to stay whilst visiting family in Queenstown. A Dam's View is the place we will stay every time we visit the area again. Thanks for a blessed stay Marlene and Leon.

Riet L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riet L

Netjies, gesellig, en in 'n ongelooflike mooi natuurskoon.

Wat jy op die foto's sien is wat jy kry! Baie netjiese, moderne kamers met alles wat jy nodig het. Ook heerlike warmkomberse op die beddens vir die koue winternagte! Langs 'n kamp met bokke en onder andere ook 'n renoster. Mooi uitsig oor die berge en lekker grasperk vir die kinders om op te speel voor die kamers. Sal enige tyd weer tyd daar spandeer!

Banus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banus V

Uitstekende akkommodasie en goed geleë.

Beste akkommodasie van ons reis. Vriendelike ontvangs deur Marlene en uiters hulpvaardig. Jammer bure het tot 04h00 in die oggend gekuier en hard gesels.

Lucinda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda G

Baie lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Dit is net baie beknop. Jy moet verby die kamerkas beweeg as jy hom wil oopmaak. Dit het gehael en die eienaar het vir ons staanplek onder sy afdak gemaak om die kar daar in te trek. Baie gawe mense.

Joanie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V

Fantastiese kamers, uitsig, gasheer en gasvrou!

Pragtige kamers met en-suite badkamers, pragtige uitsig.

Shaun W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W

Fantasties rustige atmosfeer.

Die eenheid was werklik baie netjies en skoon. Die rustigheid was 'n bonus na lang dag op die pad. Ek sal definitief weer hierdie plek deel van my reis deur die Oos-Kaap maak.

Alan R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan R

Very well-appointed, self-catering units.

A great stopover.

Alex P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex P

Mooi ligging, goed beplande en uitgeruste woonstelle en vriendelike diens.

Ruim kamer, silwerskoon. Elektriese kombers maak winterslaap in Queenstown aangenaam. Baie vriendelike en behulpsame bestuur.

Lourencia H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourencia H

Baie vriendelike diens.

Kamers is baie netjies en net die regte plek om oor te slaap. Kan dit aanbeveel.

Sanet S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Rustig en gemaklik.

Ten spyte van 'n kragonderbreking en 'n veldbrand in die nabygeleë wildreservaat was ons verblyf heerlik, rustig en gemaklik. Wooneenhede baie netjies en skoon en goed toegerus. Oulike selfsorg kombuisies. WiFi het goed gewerk. Bed slaap heerlik en beddegoed was kraakvars en spierwit! Baie dankie aan die gawe gasvrou Marlene vir die vriendelike ontvangs asook ekstra moeite wat sy gedoen het met fotostate wat ons benodig het. Ons sal sonder om te huiwer weer terugkom in die toekoms.

Riaan K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Rustig en skoon.

Baie prakties geleë, skoon en alle geriewe beskikbaar.

Stefan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Baie mooi eenheid wat hoed toegerus is. Vriendelik verras deur drie renosters langs die grensdraad in die natuurreservaat direk langsaan.

Sien sterre.

Marie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Vriendelike gasvrye gasheer en gasvrou. Lieflike plek.

Vriendelik. Bonus as die renosters kom drink by die dam.

Kobus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Pragtig en modern. Aangename mense.

Verblyf was baie lekker. 'n pragtige uitsig met aangename en vriendelike mense. Beslis 'n plek om te bly.

Christo V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Vriendelike en behulpsame personeel. Rustige omgewing en smaakvolle goed toegeruste eenheid.

Die mooi tuin, die private stoepie met die uitsig op die dam en die besprekings maak dit ‘n ideale oorblyplek in Queenstown op pad kus toe.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhillstraat 13, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bd76a764c71d15563b2dd98663e1517382dab3e670e0cd660112551f12ec29d65b1555e54843313e45363ed29efac0551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 13 Longhill Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.877739992387 26.869565812828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang