Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Dam's View

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhillstraat 13, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejane, demherte en verskeie voëlspesies gewaar.

Elke moderne eenheid is stylvol versier en het 'n privaat badkamer en kombuisgeriewe. Die beddens word opgemaak met perkallinne en elektriese komberse. Optiesevesel-WiFi en sekere DStv-kanale word voorsien. Waaiers en gasverwarmers is in die eenhede beskikbaar. Die eenhede bied toegang tot 'n gemeenskaplike patio met buitemeubels.

'n Kontinentale ontbyt en aandete word teen 'n addisionele koste voorsien, indien vooraf gereël.

Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Riaan K
5.0
Rustig en gemaklik. Baie vriendelike ontvangs gekry en het baie lekker geslaap. Sal altyd weer daar bespreek.
Sep 2024
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Lieflike skoon en netjiese verblyf. Lieflike plek. Gerieflik, skoon, luuks. Vriendelike en warm ontvangs. Sien julle beslis gou weer!
Aug 2024
Anonymize U
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel. Heerlik gebly. Rustig en stil gewees langs die wildtuin se draad en uitkyk op die berge. Vriendelike diens en personeel is baie hulp...
Sien meer
Jun 2024
Kobus O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons oornag regtig geniet, die rustigheid gee mens 'n goeie nagrus. Ek kan definitief A Dam's View aanbeveel. Kamers is regtig baie netjies en ...
Sien meer
Mei 2024
Annie S
Saam met vriende
5.0
Sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Als wat mens nodig het! Heerlik gebly by A Dam's View! Ná 'n lang dag op die pad was dit lekker stil en rustig. D...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Longhillstraat 13, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Dam's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhillstraat 13, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bd76a764c71d15563b2dd98663e1517382dab3e670e0cd660112551f12ec29d65b1555e54843313e45363ed29efac0551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 13 Longhill Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.877739992387 26.869565812828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang