Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Deo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir A Deo
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Perfect.

Will be back for sure. Everything was perfect. Enjoyed my stay. Clean and spotless.

Marius P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Stylvolle rustigheid in die Weskus.

Was aangenaam verras met die minimalistiese uitleg, dog gerieflike, voldoende akkommodasie vir 'n paartjie of enkel persoon. Alles is in trefafstand. As jy wil inkopies doen, moet jy met die voertuig gaan. As jy die see wil besoek, is dit weer 2 min se stap. 'n Sielerus atmosfeer vir 'n naweek of langer.

Nicholas R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas R

Amazing weekend tucked away in a cosy flat in a great location.

The flat is small and cosy, but is fitted for everything you might need for a few days. The location is great with a 2 minute walk to the water. In flower season the town is bright and colourful and the locals are lovely. Our hosts were helpful and we couldn't have have had a better getaway.

Bravance M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bravance M

Great stay.

Great stay. Quiet and safe.

Danneline D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Danneline D

Peaceful.

Pleasant stay, calm environment, beautiful view. Would visit again.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elmien M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien M

Suksesvol.

Jacobsbaai is 'n ideal bestemming op die Weskus.

Xoliswa M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xoliswa M

Beautiful and cosy place.

Breathing the sea breeze.

Rocky F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rocky F

Would not use Deo Accommodation again.

Although this accommodation is self-catering it is the first self-catering unit I've used that does not provide tea, coffee and milk for guest also soap for showering. The bedding is not up to the usual standard as the blankets, including the spare blanket, are way too thin to keep you warm at night. The TV could not be operated. The WiFi connection is extremely poor and I struggled to do business after hours.

Lizel Joan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel Joan W

Very clean, quiet, value for money, friendly service.

Very good service, nice area, quiet, clean, helpful, private, value for money, close to shop and beach, nice weather and all necessities available.

Lizel Joan W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel Joan W

Very peaceful, felt safe. The owner was very friendly and accommodating.

Very clean, has all the basics and more. Beautiful location, safe.

Wentzel J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel J

Baie lekker en rustig.

Baie lekker en stil. Lekker gebly en sal beslis weer bespreek. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Rolien D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien D

Wonderlike Weskus-verblyf!

Hierdie plekkie is ten volle toegerus met al die benodighede vir 2 of slegs meer dae se verblyf! Ons was baie vriendelik deur Pieter ontvang en sal beslis hierdie rustige, private plekkie vir baie mense aanbeveel; veral diegene wat 'n wegbreek na 'n Weskus-tuiste nodig het! Baie dankie vir die lekker kuiertjie wat ons by jul kon geniet, ons sal beslis weer kom kuier!

A Deo se terugvoer

Baie dankie en julle is meer as welkom om weer te kom.

A Deo
Yolanda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Rustig, fantasties vir die siel.

Sal a Deo aanbeveel, baie netjies en modern. Alles wat jy nodig het.

Kobus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Klein maar mooi en stylvol.

Rus en natuurskoon was onverbeterlik en verblyf was so netjies en stylvol.

Clyde L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde L

Dit was so relaxing en rustig.

Ek sal definitief weer gaan, die rustigheid is oorverdowend. Baie mooi plekkie, net genoeg!

A Deo se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

A Deo
Chere S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chere S

Very quite and relaxing.

Enjoyed our quiet 2 days away.

Marthie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marthie N

Redelike waarde vir geld

Eienaar het geen melding gemaak dat daar geen koffie, tee, suiker melk of seep in die eenheid is nie. Hierdie items is van lae waarde en word hedendaags as algemeen beskikbaar aanvaar. Daar is slegs 'n baie klein winkel in Jacobsbaai wat genoemde items aanhou en moes ons dus laatmiddag met ons aankoms begin rondsoek na die nodige. Die los matjies op die vloer en plekmat op die kombuisblad het dringend 'n was of vervanging nodig aangesien dit vuil is. Geen Covid-protokol is gevolg nie. Daar is geen sanitizer in eenheid nie. Ons is deur niemand ontvang nie en moes die eienaar se suster bel met aankoms nadat hy daarop aangedring het dat ons ons tyd van aankoms deurgee, wat ons wel gedoen het en ons was ook betyds. Die suster het geen masker gedra nie.

A Deo se terugvoer

Geagte Marthie, baie dankie vir die goeie resensie, jammer dit was nie na jou wense nie, dis egter jou opinie en duidelik verhuur jy nie n plek uit vir die lae prys wat julle hier gekry het nie.
Julle is egter welkom om weer te kom.
Seenwense

A Deo
Gideon F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F

Lekker bestemming om te herlaai.

A Deo Akkommodasie is great geleë. Jy kan die see sien, hoor en ruik. Baie lekker gekuier en sal beslis weer besoek.

Marichen M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen M

Heerlik.

Was baie lekker! Mooi uitsig!

Sonette M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette M

Stunning, restful and amazing.

We had an awesome stay at A Deo! Everything you could possibly need with ample storage space. The views are awesome and you can hear the ocean at night. This private space allowed us to truly enjoy the silence of Jacobsbaai.

A Deo se terugvoer

Baie dankie

A Deo
Tania C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Plekkie is verskriklik netjies en skoon, ons het in Vredenburg gekuier en die plekkie was baie naby genoeg om te bestuur.

Sal A deo kan aanbeveel, die eienaar is baie akkommoderend en gaaf. Heerlik gekuier en gerus.

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Du Bois Singel 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5e529b727bf9368e7406200fa3a22f4c2a295605ec32f311fd42969e867cb157b0c0e182b4d1b8261f85deda4ee463142b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 25 Frans Du Bois Crescent Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9703 17.88766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang