A Frame
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 70, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Frame is 'n eenheid wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit bied 'n wegbreek in die berg in die rustige dorpie Suurbraak in die Wes-Kaap. Hierdie idilliese toevlugsoord is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en outentieke ervaring ver van die gedruis van die stad. Die verblyf word omring deur welige tuine en het 'n asemrowende berg-uitsig. Hier kan gaste ontspan en die skoonheid van die natuurlike omgewing waardeer.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis met al die nodige geriewe en 'n pizza-oond.
Buite is daar 'n braai-area en op somerdae kan gaste in die verfrissende swembad afkoel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Ligging
- Erf 70, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 70, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap