Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Graceful Stay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir A Graceful Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ericka J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka J

Nice - 1 night.

Place was clean and the host is friendly and helpful.

Madelein E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein E

Hartlike ontvang na ʼn lang rit.

Die plek is stil en rustig. Die eienaars is hartsmense en baie vriendelik. Het heerlik geslaap en die plekkie was baie gemaklik.

Mario L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario L

Baie lekker dankie, sal weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Die bed het heerlik geslaap. Paar dingetjies het nog werk nodig, maar die eienaar het ons in kennis gestel dat hulle nog besig is met bouwerk en veranderinge. Op 'n persoonlike noot hou ek nie baie van die "cherry"-geur skoonmaakmiddels nie, maar ek het 'n sensitiewe neus.

A Graceful Stay se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer.

A Graceful Stay
Maggi R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggi R

Die bed slaap hemels.

Ons het baie lekker gebly, sal dit wel aanbeveel.

Johanna R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna R

Skole rugby oorslaap.

Ons is met ons aankoms hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers is privaat en pragtig ingerig. Dankie, Magda.

Chané V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané V

Lekker kuier, was net daar vir 'n kort rukkie. Sal definitief weer 'n draai maak.

Vreeslik lekker gebly, mense is baie vriendelik en behulpsaam.

A Graceful Stay se terugvoer

Dit was lekker om jou te akkommodeer

A Graceful Stay
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633423d5eb266d29e793b4a7c5d737ce2947ae7867d38cdafcd15bd700565a7e3d1f085378013719d731af659ac32deda7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721686882568 27.086974619075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang