Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Graceful Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Graceful Stay is 'n bekoorlike gastehuis met 'n rustige atmosfeer wat in Potchefstroom geleë is. Dit is sowat 5 km vanaf die NWU-kampus sowel as die Potchefstroomdam geleë en is ook naby die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante.

Verblyf word gebied in verskeie gastewoonstelle wat verskillende slaapreëlings het. Elke kamer het gemaklike beddens en gaste het toegang tot badkamers. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie-area en 'n sitarea met 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Daar is ook 'n lessenaar vir diegene wat nie hul verantwoordelikhede kan agterlaat nie. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die kamers loop uit op 'n goedversorgde tuin met braaigeriewe en 'n lieflike swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur-stadion, MediClinic, en Mooirivier Mall is ongeveer 4 km vanaf die verblyf geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jessica D
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money overall. Great place. I would just recommend braai facilities for each unit. The host did bring us braai facilitie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Ericka J
Gesin met tieners
5.0
Nice - 1 night. Place was clean and the host is friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Madelein E
5.0
Hartlike ontvang na ʼn lang rit. Die plek is stil en rustig. Die eienaars is hartsmense en baie vriendelik. Het heerlik geslaap en die plekkie was baie...
Sien meer
Aug 2024
Mario L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker dankie, sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Die bed het heerlik geslaap. Paar dingetjies het nog werk nodig, m...
Sien meer
Apr 2024
Maggi R
Gesin met klein kinders
5.0
Die bed slaap hemels. Ons het baie lekker gebly, sal dit wel aanbeveel.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink A Graceful Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633423d5eb266d29e793b4a7c5d737ce2947ae7867d38cdafcd15bd700565a7e3d1f085378013719d731af659ac32deda7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721686882568 27.086974619075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang