Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Heavenly View

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
A Heavenly View 3
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lieflike en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, ’n oorhoofse stort en ’n handstort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n koffiemasjien, oondjie met stofie, eetgerei, breekware en glase toegerus. Die eenheid spog met 'n uitsig op die berg. Daar is 'n slim-TV met Openview en Netflix (gaste moet hul eie rekening gebruik). Gaste kan die swembad, tuin en braai geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die woonstelle word byna elke dag skoongemaak en dit word by die tarief ingesluit.
Rook is verbode in die kamers, maar word buite toegelaat.
Geen harde musiek of partytjies word op die perseel toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek het mag op die perseel bly. Geen gaste van buite word toegelaat nie.
Enige skade moet deur die gas betaal word tydens vertrek, anders moet dit binne 7 dae vanaf vertrek terugbetaal word.
Beddegoed, handdoeke, eetgerei, breekware en glase word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
A Heavenly View 2
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie kompakte woonstel het 'n berg-uitsig en beskik oor 'n dubbelbed, 'n dubbelklerekas, 'n laaikas, ’n tafel en 2 stoele, en 2 bedkassies met lampies, sowel as 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n stortkamer. Dit lei na die stoep met met tafels en stoele. Daar is 'n slim-TV met Netflix (gaste moet hul eie rekening gebruik), DStv Premier, gratis WiFi en rugsteunkrag vir die WiFi. Daar is ’n groot staanbraaier in die tuin, langs ’n groot etenstafel met 6 sitplekke buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die woonstelle word byna elke dag skoongemaak en dit word by die tarief ingesluit.
Rook is verbode in die kamers, maar word buite toegelaat.
Geen harde musiek of partytjies word op die perseel toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek het mag op die perseel bly. Geen gaste van buite word toegelaat nie.
Enige skade moet deur die gas betaal word tydens vertrek, anders moet dit binne 7 dae vanaf vertrek terugbetaal word.
Beddegoed, handdoeke, eetgerei, breekware en glase word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
A Heavenly View 1
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

A Heavenly View is 'n woonstel op die onderste helfte van die berg-villa met pragtige uitsigte oor die oseaan. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste wat 4 volwassenes en 2 kinders insluit. Daar is 2 kamers met 'n dubbelbed in elk en 'n slaapbank in die leefarea. Daar is ook 2 badkamers met storte. Verder is daar 'n aparte eetkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, eetgerei en breekware. Daar is 'n kaggel in die leefarea, die volle DStv Premier-pakket en gratis WiFi. Die WiFi het rugsteunkrag tydens beurtkrag. Gaste kan op hul eie Netflix-profiel inteken. Daar is ’n groot staanbraaier in die tuin met 'n uitsig oor die see, langs ’n groot etenstafel met 6 stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die woonstelle word byna elke dag skoongemaak en dit word by die tarief ingesluit.
Rook is verbode in die kamers, maar word buite toegelaat.
Geen harde musiek of partytjies word op die perseel toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek het mag op die perseel bly. Geen gaste van buite word toegelaat nie.
Enige skade moet deur die gas betaal word tydens vertrek, anders moet dit binne 7 dae vanaf vertrek terugbetaal word.
Beddegoed, handdoeke, eetgerei, breekware en glase word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YWQ3NzEzLTEwNTctNGM1OS1iMWUyLTA1MzRlZWFmM2QyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1 Sea View Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.109270168544 18.466327245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang