Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Heavenly View

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Heavenly View bestaan uit 3 selfsorgwoonstelle, naamlik A Heavenly View 1, 2 en 3, wat sentraal geleë is vir alle besienswaardighede.

A Heavenly View 1 beskik oor twee slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. A Heavenly View 2 is ingerig met 'n dubbelbed en A Heavenly View 3 'n koningingrootte-bed. In die leefareas van Heavenly View 1 is daar die opsie van 'n slaapbank om 2 ekstra gaste te akkommodeer. Elke woonstel het 'n badkamer met 'n toilet, stort of stort-oor-bad en wasbak.

In eenheid 1 is die kombuis toegerus met 'n stoof, yskas/vrieskas, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die leefarea beskik oor 'n TV met volledige DStv en gaste se eie toegang tot Netflix met hul eie rekening. Dit bied ook 'n etenstafel vir 6 gaste. Buite is daar 'n swembaddek met uitsigte oor die see, 'n tuin en 'n swembad. Daar is ook 'n braai voorsien. Die buite-area is deel van die omheinde eiendom en verseker sekuriteit vir die voorkant van die huis.

Hierdie woonstelle bied 'n sentrale ligging, stapafstand vanaf die strand en 'n verskeidenheid nuwerwetse restaurante en kroeë. 'n Supermark en drankwinkels is naby. Boonop spog die area met verskeie bekoorlike kafees, kroeë en bakkerye. Dit staan ook bekend as 'n gewilde branderplankry-area.
Woonstelle word elke paar dae gediens wat by die prys ingesluit is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir A Heavenly View
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Heavenly View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YWQ3NzEzLTEwNTctNGM1OS1iMWUyLTA1MzRlZWFmM2QyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1 Sea View Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.109270168544 18.466327245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang