A Heavenly View
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Heavenly View beskik oor 3 selfsorgwoonstelle, genaamd Heavenly View 1, 2 en 3. Dit is sentraal geleë vir gaste wat die plaaslike besienswaardighede wil verken.
Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Heavenly View 1 en 2 het leefareas met 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste. Elke woonstel het 'n badkamer met 'n toilet, stort of stort-oor-bad, en wasbak.
Elke woonstel se kombuisarea is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea van elke woonstel het 'n TV en 'n etenstafel met 6 stoele. Buite is daar 'n swembaddek met 'n see-uitsig, 'n tuin en 'n swembad. Daar is ook braaigeriewe. Die buite-area is deel van 'n toegeboude perseel en verseker veiligheid voor die huis.
Die woonstelle is sentraal geleë en net 5 minute se stap van die strand en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë af. 'n Supermark, drankwinkel en die plaaslike poskantoor is ook nie ver van die woonstelle af nie. Die omgewing spog met bekoorlike kafees, kroeë en bakkerye. Dit staan ook bekend as 'n gewilde area vir branderplankryers.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink A Heavenly View het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang