Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Jungle House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene D
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Left stress free. Excellent! I felt so welcome and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Thank you Rene, until next time.

Shirley P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Very relaxing. Very good, quiet and relaxing. Had our privacy and great assistance from the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Thank you, Shirley.

Perchel-Lee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons sal definitief weer Jungle House besoek en hopelik vir 'n klein bietjie langer. Vriendelike huis eienaars. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam gedurende ons verblyf. Hulle was vriendelik en bereid om te help met 'n glimlag. Skoon kamers. Die kamers was baie gerieflik. Skoon kamers met kwaliteit linne. Die kamers was ruim en skoon, met ongelooflike uitsigte na die pragtige tuine. Puik ligging. Die gerieflike ligging naby groot besienswaardighede. Die ligging was perfek en sentraal tot alles! Uitstekende diens. Ongelooflike diens en gasvryheid van u eienaars het ons tydjie daar die lekkerste gemaak. Die diens wat ons ontvang het! Ons gasheer was per SMS beskikbaar en het dadelik gereageer op enige vrae wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Tot wederom.

Dennis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n heerlike wegbreek, sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Baie dankie. Groetnis.

Gretchen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Had a great stay. We enjoyed the stay. Very peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Dankie, kom gerus weer.

Aatiqah W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlike wegbreek plekkie. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Dit was baie rustig en veilig. Ons het dit baie geniet. Die kinders was nie verveeld nie, daar was baie speletjies vir hulle. Julle plekkie is baie pragtig. Ons het baie tuis gevoel. "As jy 'n wegbreek nodig het met jou gesin, familie of vriende, gaan kuier by A Jungle House. Jy sal nie spuit wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Baie dankie Aatiqah, so lekker om gaste te bevredig. Kom gerus weer.

Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gekuier. Dit is 'n lieflike huisie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Baie dankie, Adri.

Abduraghman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Brilliant, very nice. My stay was very awesome. Guests were so nice. Everything was just tops. I must go again. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Baie dankie Abduraghman. Tot weersiens.

Victor G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent service and safety. Friendly safety and excellent service. Thanks for being such great people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Thank you Victor for your kind words. You are always welcome.

Sanet J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Die bad is 'n bonus! Als baie netjies. Sal vir seker weer daar oorbly. Dit was heerlik! Baie rustig! Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
A Jungle House
Baie dankie Sanet, bly julle het dit geniet. Tot weersiens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303808f4d9d1dfb3e35278391e49364ad8febcd2dc013e38e3d07a6cc38f7dbaf70ec257ec2bb3c68966ff37d592ef952ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 4 Nederburg Close Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112168758269 18.848186201223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang