Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Jungle House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir A Jungle House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rene D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Left stress free.

Excellent! I felt so welcome and will definitely go again.

A Jungle House se terugvoer

Thank you Rene, until next time.

A Jungle House
Shirley P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley P

Very relaxing.

Very good, quiet and relaxing. Had our privacy and great assistance from the owner.

A Jungle House se terugvoer

Thank you, Shirley.

A Jungle House
Perchel-Lee V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Perchel-Lee V

Ons sal definitief weer Jungle House besoek en hopelik vir 'n klein bietjie langer.

Vriendelike huis eienaars. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam gedurende ons verblyf. Hulle was vriendelik en bereid om te help met 'n glimlag. Skoon kamers. Die kamers was baie gerieflik. Skoon kamers met kwaliteit linne. Die kamers was ruim en skoon, met ongelooflike uitsigte na die pragtige tuine. Puik ligging. Die gerieflike ligging naby groot besienswaardighede. Die ligging was perfek en sentraal tot alles! Uitstekende diens. Ongelooflike diens en gasvryheid van u eienaars het ons tydjie daar die lekkerste gemaak. Die diens wat ons ontvang het! Ons gasheer was per SMS beskikbaar en het dadelik gereageer op enige vrae wat ons gehad het.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Tot wederom.

A Jungle House
Dennis B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis B

Dit was 'n heerlike wegbreek, sal dit definitief aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie. Groetnis.

A Jungle House
Gretchen A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen A

Had a great stay.

We enjoyed the stay. Very peaceful and private.

A Jungle House se terugvoer

Dankie, kom gerus weer.

A Jungle House
Aatiqah W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aatiqah W

Wonderlike wegbreek plekkie.

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Dit was baie rustig en veilig. Ons het dit baie geniet. Die kinders was nie verveeld nie, daar was baie speletjies vir hulle. Julle plekkie is baie pragtig. Ons het baie tuis gevoel. "As jy 'n wegbreek nodig het met jou gesin, familie of vriende, gaan kuier by A Jungle House. Jy sal nie spuit wees nie.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Aatiqah, so lekker om gaste te bevredig. Kom gerus weer.

A Jungle House
Adri V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Ons het baie lekker gekuier. Dit is 'n lieflike huisie.

Sien sterre.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie, Adri.

A Jungle House
Abduraghman L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abduraghman L

Brilliant, very nice.

My stay was very awesome. Guests were so nice. Everything was just tops. I must go again. Thanks a lot.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Abduraghman. Tot weersiens.

A Jungle House
Victor G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor G

Excellent service and safety.

Friendly safety and excellent service. Thanks for being such great people.

A Jungle House se terugvoer

Thank you Victor for your kind words. You are always welcome.

A Jungle House
Sanet J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Die bad is 'n bonus! Als baie netjies. Sal vir seker weer daar oorbly.

Dit was heerlik! Baie rustig! Baie sentraal geleë.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Sanet, bly julle het dit geniet. Tot weersiens.

A Jungle House
Ansie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Móói binne én buite. Veilig, privaat, warm atmosfeer, stil omgewing, alles puik.

Ons het só lekker gebly. Daar het werklik niks ontbreek nie. Vriendelike hulp, alles was perfek reg en voorberei. Ons sal enigiemand met vrymoedigheid na hierdie plek aanbeveel.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Ansie, kom gerus weer.

A Jungle House
Ragmah G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragmah G

Perfect.

The place is exactly as in the pictures, just perfect, had everything we needed and more. We will definitely be back there in the future for a longer stay.

A Jungle House se terugvoer

Thank you, Ragmah. Looking forward to your next stay.

A Jungle House
Jay-cee L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-cee L

Perfek.

Die plek was uitstekend en baie rustig. Ek moes bly om te herstel na 'n operasie, maar hulle het elke dag seker gemaak dat ek nog aan die gang is. Waardeer alles baie!

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Jay-cee, spoedige herstel.

A Jungle House
Burnese S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnese S

Rustig, fantasties & so lieflik!

Dit was 'n welverdiende wegbreek van die alledaagse lewe. A Jungle House is 'n ware pragtige plekkie & so so rustig. Die gasheer en gasvrou is die mees vriendelikste & gasvrye twee mensies ooit & Annelie se kunswerke in die huis is so pragtig! Ek sal enige tyd A Jungle House aanbeveel vir ander, jy sal nie spyt wees om 'n naweek of selfs net 'n aandjie daar deur te bring nie. Baie dankie, julle kan trots wees op julle Pardys!

Louis F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld vir 'n kuier in die Strand. Baie ruim met alles wat mens nodig het. Vriendelik en behulpsame eienaars.

Charles S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

A delightful and fulfilling experience!

The A Jungle House was perfect, neat and equipped with everything one needs. The garden was very lovely and beautiful. We had a peaceful, quiet and relaxing stay at A Jungle House.

A Jungle House se terugvoer

Thank you Charles, for your perfect review. Regards, Petrus.

A Jungle House
Muneera C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muneera C

Comfortable, spacious and clean.

Really happy with our stay at Jungle house. The house was clean, spacious and comfortable. There is an inverter which powers the lights during load shedding. Well-equipped kitchen with a gas stove. Coffee station and rusks provided. The location felt safe with secure access. Will recommend.

Sharlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharlene S

The owners are very nice people with two gorgeous doggies.

Very pleasant but the lounge was too small for what our needs were. We probably won't use them again due to this. Also, no dining room for us to eat at a table, so we ended up eating in one of the bedrooms where there was a small round table for 4 people.

A Jungle House se terugvoer

Dear Sharlene, thank you for the kind words about us and our dogs. Just a reminder that they are kept privately and away from guests, except when requested by guests, like yourself, to meet them. May I emphasise that you paid for two people's accommodation, not for several to gather a few days for a conference. We also do not promote our Jungle House as a conference facility. Our large kitchen can comfortably seat six people to enjoy company and meals, adding to an enjoyable holiday. We are sorry that you did not find it suitable for your needs. It is unfortunate that you did not discuss these issues while you were here, as we could have made suggestions or helped to resolve them.

A Jungle House
Elane C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elane C

Very close to everything friendly.

We had a wonderful stay. I would have just loved to have some clean towels after a few days. We stayed 6 days.

A Jungle House se terugvoer

Thank you, Elane, we're glad you had a wonderful stay. We would have preferred if you had asked for the towels to be replaced - as mentioned in our A Jungle House information. We apologise for not asking you as well.

A Jungle House
Jandri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri S

Ongelooflik.

Ongelooflik gemaklik en skoon. Vriendelik eienaars en die plek is perfek.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Jandri!
Kom weer.

A Jungle House
Fatima L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima L

Fantastic.

Excellent stay. We loved it.

A Jungle House se terugvoer

Thank you Aashiqua, for your excellent review.

A Jungle House
Burnese S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnese S

Petrus is 'n wonderlike gasheer en sy plekkie is perfek en pragtig, 'n ware trots!

Ja, absoluut, sal definitief weer terugkeer soontoe!

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie, Burnese, vir jou mooi resensie.

A Jungle House
Zanri J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanri J

"Felt right at home".

Dit was 'n wonderlike verblyf!

Anneke P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P

Excellent overnight stay.

It was a lovely property, everything a traveller would need. We would definitely recommend it.

A Jungle House se terugvoer

Thank you Anneke, and kind regards, Petrus.

A Jungle House
Eddie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Great value for money it certainly was!

Maybe it was being a Friday evening, and a Braai Fire setting the tone, but we loved A Jungle House from the moment we parked our car. The host was there to help us settle in, with a welcome chocolate gift on our bed, and just the lovely feel of our room. We slept in a bedroom with a lovely large window overlooking the “Jungle” or luscious garden, just so special. His wife joined us a bit later, coming from work, also inquiring if all was according to our liking, and if we needed anything, please just to ask. The kitchen was well-equipped, and we had a scrumptious breakfast outside next to the braai. The drive to the beach, about 2 kilometers away, took us exactly four minutes. What a pleasure! There were two other bedrooms and another bathroom, so ideal for a bigger family or sharing with friends! What a pity we had to leave so soon. What a delightful and fulfilling experience! Great value for money it certainly was!

A Jungle House se terugvoer

Thank you Eddie, it was a pleasure to have you here. Come again soon, Petrus

A Jungle House
Erna V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Ongelooflike plek met sulke gasvrye eienaars.

Heerlik gebly. Kolossale plek vir so min geld. Belangrikste van alles is dat dit so skoon en netjies is en dat die gasheer en gasvrou absoluut dierbaar is.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Erna, vir jou waardering en mooi woorde. Kom gerus weer, Petrus

A Jungle House
Erika V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Pragtige en veilige eenheid.

Die eenheid lyk presies soos die fotos, skoon en netjies. Daar is alles wat nodig is en 'n besonder mooi tuin.

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Erika, jy is altyd welkom.
Groetnis,
Petrus

A Jungle House
Michael F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Rustige huis met al die toebehore wat mens benodig.

Ons het die sonkamer met die lieflike uitsig oor die tuin baie geniet. Parkering was veilig en 'n stap deur die tuin vol unieke plante baie genotvol. Ons kon lekker ontspan by die rustige woning en sal beslis weer 'n draai kom maak. Die internet was puik regdeur die huis. Die Spar by Twin Palms was al wat ons nodig gehad het om lekker eetgoed aan te koop, en die kaalvoet stap langs die see kan mens met niks vergelyk nie.

A Jungle House se terugvoer

Bly jul het dit geniet. Dit was 'n voorreg om jul as gaste te hê. Maak gerus weer so - volgende keer is daar dalk geleentheid om te braai in die tuin ook. Groetnis, Petrus.

A Jungle House
Annelie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Alles wat mens nodig het en meer! Pragtige tuin en eenheid!

Baie gawe eienaars! Huis was pragtig, netjies, skoon en toegerus met alles wat jy kan benodig. Die sjokolade en beskuit bederfies was spesiaal!

A Jungle House se terugvoer

Baie dankie Annelie, en dat jul die Jungle House so netjies agtergelaat het. Voorspoed vir 2024, kom gerus weer.

A Jungle House
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303808f4d9d1dfb3e35278391e49364ad8febcd2dc013e38e3d07a6cc38f7dbaf70ec257ec2bb3c68966ff37d592ef952ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 4 Nederburg Close Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112168758269 18.848186201223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang