A Jungle House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
A Jungle House bied selfsorgverblyf in 'n pragtige en ruim gesinsvakansiehuis in Strand en spog met 'n groot tuin wat geniet kan word.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en 'n Jacuzzi. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed, met 'n kaggel vir koue wintersaande. Die derde slaapkamer het 2 enkelbedddens, opvoedkundige speelgoed en kinderboeke. Daar is 'n aparte gastetoilet en 'n badkamer met 2 wasbakke, toilet en 'n stort. Linne, swem- en badhanddoeke word voorsien en kan op versoek na 4 dae vervang word,
Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, roomysmaker, en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook lugversorging. Gaste kan hul maaltye by die kombuistoonbank of in die leefarea geniet. Die leefarea het 'n TV met Showmax en gaste kan hulle skootrekenaar aan die TV koppel. Gratis WiFi is beskikbaar en die huis het sonpanele en 'n omsetterstelsel wat die ligte aanhou. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Hierdie huis is naby plaaslike restaurante en winkels en die pragtige Melkbaai-strand is slegs 2 km ver. Somerset Mall en Vergelegen Medi Clinic is 5 km weg.
Gaste kan die Strand Waterworld and Amusement Park besoek, putt-putt speel, in die area wynproe of verskeie staproetes is in die omliggende natuurskoon geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petrus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink A Jungle House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang