Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Jungle House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

A Jungle House is 'n pragtige en verwelkomende selfsorg-gesinsvakansiehuis in Strand geleë en spog met 'n groot tuin wat ideaal is vir verskeie geleenthede.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en 'n Jacuzzi. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed en 'n kaggel vir ekstra warmte gedurende die winter, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens asook opvoedkundige kinderboeke en speelgoed. Dié twee slaapkamers deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Linne, bad- en swemhanddoeke is beskikbaar en kan na 4 dae op versoek vervang word.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n 5-plaat-gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, roomysmaker, skottelgoedwasser en lugversorging in. Gaste kan maaltye by die kombuiseiland of in die leefarea geniet. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek wat na die tuin oopmaak, waar braaigeriewe beskikbaar is. Die leefarea het 'n TV met Showmax en gaste kan hul skootrekenaar aan die TV koppel. Gaste het toegang tot gratis WiFi, en die huis het sonpanele asook 'n omskakelaarstelsel wat die ligte aandryf. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien.

A Jungle House is gerieflik geleë om plaaslike restaurante, winkels en die nabygeleë Melkbaai Bach, wat net 2 km weg is, te verken.

Gaste kan die Strand Waterwêreld en Pretpark besoek, putt-putt speel, wynproe in die omgewing geniet of die staproetes verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rene D
5.0
Left stress free. Excellent! I felt so welcome and will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Shirley P
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Very good, quiet and relaxing. Had our privacy and great assistance from the owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Perchel-Lee V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal definitief weer Jungle House besoek en hopelik vir 'n klein bietjie langer. Vriendelike huis eienaars. Die eienaars was ongelooflik vriendelik...
Sien meer
Aug 2024
Dennis B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike wegbreek, sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2024
Gretchen A
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great stay. We enjoyed the stay. Very peaceful and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Jungle House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburg-keeromstraat 4, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303808f4d9d1dfb3e35278391e49364ad8febcd2dc013e38e3d07a6cc38f7dbaf70ec257ec2bb3c68966ff37d592ef952ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 4 Nederburg Close Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112168758269 18.848186201223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang