Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Knight's Stay

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Monique F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vuilig, skoon, en baie rustig. Baie lekker. Ons was ontvang met 'n oop hart. Dit was die beste B&B wat ons wou gehad het. Baie dankie aan Sue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
A Knight's Stay
It was lovely hosting you. Please come again!

André S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie vriendelike gashere. Baie goeie ligging. Sentraal tot baie plekke. Veilig. Baie lekker gebly! Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
A Knight's Stay
It was lovely hosting you.

Lance H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Great stay. Perfect for small getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
A Knight's Stay
It was lovely hosting you. I am looking forward to seeing you again.

Hillie S
Kort verblyf
4.4
Okt 2024

Baie rustige omgewing met alles wat jy mag benodig. Sue is 'n baie aangename en vriendelike omgee-mens. Sy is baie hulpvaardig en laat jou gou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Uitstaande gasvryheid. Dankie Sue. Dankie vir lekker cappuccino in bed! Baie goed. TV in kamer sal 'n pluspunt wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sue
A Knight's Stay
Was lovely hosting you.

Prof Dr Flip S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Vriendelike behulpsame mense. Stil omgewing. Baie veilig. Dit is stapafstand van restaurante en 'n winkelsentrum. Ek het nooit langer as 3 minute vir 'n Uber gewag nie. Dit is naby hoofroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
A Knight's Stay
It was lovely hosting you and we look forward to the next time. The room was left absolutely spotless. Thank you so much.

Rina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Netjies en gerieflik, goeie ligging. Ons het heerlik gebly in die gerieflike, netjiese plekkie. Sue en Percy is baie vriendelik en gasvry en doen baie moeite vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
A Knight's Stay
It was a pleasure hosting you.

Monashra J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Awesome. Very relaxing place, felt free, excellent services, thank you so much, we enjoyed every minute. Sorry about setting the alarm off a few times, but will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sue
A Knight's Stay
Look forward to having you stay with us again.

Beatrice K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2021

We enjoyed our stay so much. The hospitality was wonderful. We enjoyed our quiet time. Will definitely go back again when the weather is warm to enjoy the outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sue
A Knight's Stay
We loved hosting you. Look forward to seeing you again in the summer. Kindest regards.

Marshelaine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Was an amazing experience. Husband and wife expected us with kindness. They were friendly and amazing, always there when we needed something from them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
A Knight's Stay
It was a pleasure hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinewood-straat 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9241e43d4deefeae2ac07c4f030eadd5acf891a4fe5bf6ae1e635d35b71f85773e9b283e5ff81172cd731a76bc51ef48e176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Pinewoods Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.07458 18.85059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang