Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sanet S
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Awesome. Baie lekker gebly. Alles was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Awesome. Die huis was netjies binne en buite. Ons hoef net onse tassel saam te gebring het en, 'n bonus, dis naby die winkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Aangename plekkie met vriendelike gasvrou. Baie lekker. Sal weer daar oorbly indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia V
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Lekker fun. My stay was amazing and we enjoyed it all together and we had so much fun. We all slept very well everyday that we were there. It is very safe to stay at A' La di Dah.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Great stay. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randow J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Rhea is 'n wonderlike persoon en haar gasvryheid is uit 'n ander dimensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lekker gebly. Baie lekker gebly! Veilige parkeerplek. Filter koffie, dompelpot en ordentlike wynglase was waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
La Montagne
Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet. Julle was awesome gaste om te kon akkomodeer.

Cecile W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ons was uiters tevrede. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nada V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Baie lekker, baie mooi. Sal voorstel vir beter ventilasie en lugverkoeling, maar ons was dol oor die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
La Montagne
Ons werk aan die ventilasie, maar is so bly julle het lekker gebly. Baie dankie. Groete, Ria.

Robert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Our stay was very pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff0a4c167212cdd05728d196597c1c9027b601f02b57e454cdc28d322945d56e97ee9750c3eb50dd2f4833a3ba1d5a38756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 48 Victor Smith Street Rooirivierrif 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.969533292113 22.441547105461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang