Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Montagne bied verblyf op die eienaar se perseel in Rooirivierrif, George.

Eenheid 1 Woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n klein kombuisie en 'n sitarea. Daar is ook WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, eenplaatgasstofie, braaipan, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar braaigeriewe, 'n tuinstel en die stoep het 'n sambreel. Daar is nog 'n braai onder die tuin se bome.

Eenheid 2 is die Hoofhuis en beskik oor 2 eenhede. Die kamers het dubbelbeddens en 'n gedeelde badkamer en aparte toilet. Toegang word verleen vanaf die afstandbeheerde motorhuisdeur of die voordeur. Die kombuis het 'n koffiestasie. Daar is ook 'n eet- en sitarea en studeerhoekie. Die eenheid het 'n groot erf met bome en 'n buitebraai. Linne en handdoeke word voorsien.

Dié verblyf is 2 km vanaf die Medi Clinic en 20 km vanaf Heroldsbaai, Victoriabaai, Glentana en Wildernis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Montagne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff0a4c167212cdd05728d196597c1c9027b601f02b57e454cdc28d322945d56e97ee9750c3eb50dd2f4833a3ba1d5a38756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 48 Victor Smith Street Rooirivierrif 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.969533292113 22.441547105461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang