A La Maison Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West-straat 7, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A La Maison Guesthouse is in Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n koningrootte-bed of 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, asook 'n yskas en 'n mikrogolf. Die kamers het elk 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- West-straat 7, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink A La Maison Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West-straat 7, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap