Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Le Picchio Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dhevarani N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

It was good. Our stay was very pleasant; the hostess was very welcoming. We were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Thank you. I really do appreciate your good report and support.

Jacques P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie lekker plekkie. Sal beslis weer oorslaap. Baie vriendelike diens van eienaar. Gaan uit haar pad vir jou gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, sal weer van die gastehuis gebruik maak. Die gastehuis is regte waarde vir geld, dis skoon, netjies, gerieflik geleë en veilig. Esme is die vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en veilig. Defnitief lekker! Alles was netjies en skoon. Die host het heeltyd gevraag of ons reg is en gewhatsap of ons al veilig terug is. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Chantelle, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Sien ook al klaar uit daarna om jou spesiaal weer later hier hartlik te verwelkom. 'n Geseënde dag verder. Esmé

Matshediso T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great place to stay, clean and quiet area. Our stay was beautiful and the host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Liewe Matshediso Duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit was vir my 'n groot voorreg om jou hier te kon akkommodeer. Ek waardeer jou ondersteuning en is vol vertroue dat ek jou spoedig weer sal sien. Vriendelike groete, Esmé

Jaco M
1 nag
4.2
Sep 2024

Goeie gastehuis in Vanderbijlpark. Die eienaar doen baie moeite om in jou behoeftes te voldoen in terme van die TV, mikrogolf ens. Ek sal volgende keer kamer 3 boek. Baie lekker met 'n mikrogolf en TV.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi, baie dankie! Ek waardeer die goeie resensie en is vol vertroue om u gou weer te akkommodeer.

Marietha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gasvrou het uit haar pad gegaan om die gerieflik te maak en ons te laat tuis voel. Die voëlgesang waarmee ons wakker geword het, het ons laat tuis voel. Die gastehuis is in 'n boomryke, stil omgewing geleë. Die gastehuis was regtig netjies en skoon; ons het niks meer nodig gehad nie. Sal beslis weer by A Le Picchio tuisgaan. Ek was ook gerus oor die sekuriteit van die fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Marietha, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer en dit was vir my 'n besonderse voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Sal jul ondersteuning altyd onthou en is vol vertroue dat A le Picchio Gastehuis jul spoedig weer sal sien. 'n Wonderlike en Geseënde naweek verder. Vriendelike groete, Esmé.

Jacques P
1 nag
5.0
Feb 2023

Pynlik netjies, super vriendelik. Pynlik netjies, skoon en waarde vir geld. Baie vriendelike diens en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Jacques, duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit word soos altyd opreg waardeer en ek is vol vertroue ek sien jul spoedig weer. n Wonderlike en Geseënde dag verder. Esme

Magdel G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Rustige area. Pragtige verblyf met baie goeie vriendelike diens, naby winkels en in 'n baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Magdel, duisende dankies vir hierdie mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Jul veiligheid, gerief en ondersteuning hier is vir my belangrik. Mag die Heer jul Seën met voorspoed en is ek vol vertrou dat ek jul spoedig weer hier sal kan akkommodeer. Vriendelike groete. Esmé

Annelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ons het ons verblyf by A Le Picchio Gastehuis baie geniet. Ons is vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies, goed toegerus en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Annelie, duisende dankies vir die pragtige resensies. Ek waardeer dit beslis baie en is vol vertroue dat ek jul binnekort weer hier hartlik sal kan verwelkom. Vriendelike groete, Esme.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI2W05ygSSsapJPrkNbRcrTrDmgSytT0lnXCD8m1s6f0OxN5vTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 3 Olienhout Street Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.735909211323 27.852959632874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang