A Le Picchio Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dhevarani N - Sep 2024
Algehele gradering
It was good.
Debbie C - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal weer van die gastehuis gebruik maak.
Chantelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Chantelle, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Sien ook al klaar uit daarna om jou spesiaal weer later hier hartlik te verwelkom. 'n Geseënde dag verder. Esmé
Matshediso T - Apr 2024
Algehele gradering
Great place to stay, clean and quiet area.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Liewe Matshediso
Duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit was vir my 'n groot voorreg om jou hier te kon akkommodeer. Ek waardeer jou ondersteuning en is vol vertroue dat ek jou spoedig weer sal sien.
Vriendelike groete, Esmé
Jaco M - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie gastehuis in Vanderbijlpark.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi, baie dankie! Ek waardeer die goeie resensie en is vol vertroue om u gou weer te akkommodeer.
Marietha D - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvrou het uit haar pad gegaan om die gerieflik te maak en ons te laat tuis voel.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Marietha, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer en dit was vir my 'n besonderse voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Sal jul ondersteuning altyd onthou en is vol vertroue dat A le Picchio Gastehuis jul spoedig weer sal sien. 'n Wonderlike en Geseënde naweek verder. Vriendelike groete, Esmé.
Jacques P - Feb 2023
Algehele gradering
Pynlik netjies, super vriendelik.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Jacques, duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit word soos altyd opreg waardeer en ek is vol vertroue ek sien jul spoedig weer. n Wonderlike en Geseënde dag verder. Esme
Magdel G - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige area.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Magdel, duisende dankies vir hierdie mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Jul veiligheid, gerief en ondersteuning hier is vir my belangrik. Mag die Heer jul Seën met voorspoed en is ek vol vertrou dat ek jul spoedig weer hier sal kan akkommodeer. Vriendelike groete. Esmé
Annelie D - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by A Le Picchio Gastehuis baie geniet.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Annelie, duisende dankies vir die pragtige resensies. Ek waardeer dit beslis baie en is vol vertroue dat ek jul binnekort weer hier hartlik sal kan verwelkom. Vriendelike groete, Esme.
Magda O - Jul 2022
Algehele gradering
Die mooiste plek, veilig, skoon, netjies, uitnemend!
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Magda, vertrou dat dit nog goed gaan. Ai, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was vir my absoluut 'n groot voorreg en plesier om julle hier te kon akkommodeer en is ek vol vertroue dat ek jul spoedig weer sal sien. 'n Wonderlike en geseende week verder. Groete, Esme.
Vicky D - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë by Emerald Resort.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Vicky, ek vertrou dat dit nog goed gaan. Duisende dankies vir jul puik resensies. Dit was vir my absoluut 'n besonderse voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Dus, waardeer ek jul goeie resensies en ondersteuning baie, jul is vir my baie spesiaal en is ek vol vertroue dat ek jul gou weer sal sien. Vriendelik groete, Esmé.
Jaco R - Mei 2022
Algehele gradering
So lekker!
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Jaco, vertrou dat dit goed gaan. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir my 'n besondere voorreg om julle te kon ontmoet en dat julle op jul wittebrood my gastehuis gekies het. Ek is vol vertroue dat ek jul spoedig weer sal sien. Julle is baie spesiaal. Verder wens ek jul 'n geseënde lewensreis toe, vol geluk, voorspoed en baie jare saam. Met opregte waardering, Groete Esme.
Delene H - Mrt 2022
Algehele gradering
Oulik, veilig en skoon.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Delene, vertrou dat dit nog goed gaan.
Weereens baie dankie vir jul ondersteuning en jul mooi resensie.
Dit word soos altyd opreg waardeer. n Pragtige en Geseende week vir julle.
Groete Esme
Sebastiaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi, Ek vertrou dat dit nog goed gaan. Sebastiaan, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was vir my absoluut n baie spesiale voorreg om jou en Wilma hier te kon akkommodeer. Ek is verder ook vol vertroue dat ons mekaar weer spoedig sal sien. n Geseende week verder. Groete Esme
Chris G - Feb 2022
Algehele gradering
Very friendly and assisting.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Chris, ek vertrou dat dit nog goed gaan. Duisende dankies vir die pragtige resensie, waardeer dit baie. Dit was absoluut 'n groot plesier om jou hier te kon akkommodeer en sien ek verder uit daar om jou spoedig weer hier hartlik te verwelkom.
n Wonderlike naweek verder vir jou en familie.
Groete
Esme
Wynand T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Wynand
Duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n besondere voorreg om julle hier te kon akkommodeer en is vol vertroue dat ons jul binnekort weer hier sal kan welkom heet.
Vriendelike groete
Theresa H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Jomerie V - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely awesome!
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Ai, uit die diepte van my hart, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ek moet uiteindlik vir julle dankies se, want sonder jul ondersteuning kan ons nie sonder. Sien regtig uit daarna om jul spoedig dalk weer hier hartlik te verwelkom.
Barbara L - Okt 2021
Algehele gradering
Sal A Le Picchio Gastehuis beslis aanbeveel.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Jomerie, Duisende dankies vir hierdie pragtige resensies. Jul ondersteuning word opreg waardeer. Mis julle en vertrou dat ons jul spiedig hier weer hartlik sal kan verwelkom.
Alida D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en prakties.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Ek vertrou dat dit nog goed gaan. Duisende dankies vir hierdie besondere mooi resensie. Dit word opreg waardeer en is vol vertroue dat ons u weer hier vriendelike sal kan verwelkom.
Tanya V - Jan 2020
Algehele gradering
Esme was 'n behulpsame, vriendelike en akkommoderende gasvrou.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Tanya, baie dankie vir die mooi referensies, waardeer dit baie en ja, dit was absoluut n groot voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Ons Is ook vol vertrou dat ons dit binnekort weer sal kan doen. Vriendelike groete Esmé.
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies. Baie vriendelik.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Riaan, vertrou dat dit nog goed gaan. Van almal hier, baie dankie vir jul mooi gradering. Dit word opreg waardeer en dit was vir ons absoluut 'n spesiale voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Wens julle verder 'n wonderlike week toe en hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Esme.
Cassie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker kamer met skoon badkamer.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Cassie, baie dankie vir die goeie referensie. Dit word opreg waardeer en dit was absoluut net 'n groot voorreg om jul hier spesiaal te kon laat voel en verwelkom.
Ek vertrou verder dat ons jul spoedig weer hier sal sien.
Vriendelike groete,
Esmé.
Mbali N - Des 2019
Algehele gradering
It was amazing.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Ruth,
I trust that you are still doing well. I really do appreciate all the beautiful comments. You are a good friend and an even better person. May God bless you with wonderful times in this New Year and I do believe I will see you again soon. Thanks for your friendship.
Regards,
Esmé
Werner R - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en skoon en netjies.
Clarice F - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Beste Clarice,
Baie dankie vir die fantastiese resensie, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut 'n voorreg om jou hier te kon verwelkom. Sterkte verder met al jou kompetisies en hoop ons sien jou binnekort weer.
Vriendelike groete,
Esme.
Brian F - Sep 2019
Algehele gradering
Absolute plesier gewees om daar oor the bly.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Dear Brian,
Duisende dankies vir die mooi resensie. Dit was maar net 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer - julle is vriende so na aan my hart.
Hoop ons sal julle spoedig weer sien.
Met opregte waardering en vriendelike groete
Esmé
Andre M - Nov 2019
Algehele gradering
Voel of ons vir familie kom kuier het.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Andre,
Baie dankie vir jul kompliment en ondersteuning. Dit word opreg waardeer. Verder was dit absoluut 'n groot voorreg om julle hier te kon huisves. Mis julle al klaar.
Vriendelike groete
Thuli M - Jul 2019
Algehele gradering
Hidden gem. Friendly host who is easy going and very thoughtful. Central location.
A Le Picchio Gastehuis se terugvoer
Hi Thuli, It was a great pleasure to have you here. I really do appreciate all the beautiful comments and compliments. You are a good friend and an even better person. May God bless you with wonderful times ahead and I do believe I will see you soon again. Thanks for your friendship. Regards Esmé
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang