Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Le Picchio Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir A Le Picchio Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Rustig en veilig.

Defnitief lekker! Alles was netjies en skoon. Die host het heeltyd gevraag of ons reg is en gewhatsap of ons al veilig terug is. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan!

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Chantelle, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Sien ook al klaar uit daarna om jou spesiaal weer later hier hartlik te verwelkom. 'n Geseënde dag verder. Esmé

A Le Picchio Gastehuis
Matshediso T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso T

Great place to stay, clean and quiet area.

Our stay was beautiful and the host was great.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Liewe Matshediso

Duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit was vir my 'n groot voorreg om jou hier te kon akkommodeer. Ek waardeer jou ondersteuning en is vol vertroue dat ek jou spoedig weer sal sien.
Vriendelike groete, Esmé

A Le Picchio Gastehuis
Marietha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D

Gasvrou het uit haar pad gegaan om die gerieflik te maak en ons te laat tuis voel.

Die voëlgesang waarmee ons wakker geword het, het ons laat tuis voel. Die gastehuis is in 'n boomryke, stil omgewing geleë. Die gastehuis was regtig netjies en skoon; ons het niks meer nodig gehad nie. Sal beslis weer by A Le Picchio tuisgaan. Ek was ook gerus oor die sekuriteit van die fasiliteit.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Marietha, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer en dit was vir my 'n besonderse voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Sal jul ondersteuning altyd onthou en is vol vertroue dat A le Picchio Gastehuis jul spoedig weer sal sien. 'n Wonderlike en Geseënde naweek verder. Vriendelike groete, Esmé.

A Le Picchio Gastehuis
Jaco M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Goeie gastehuis in Vanderbijlpark.

Die eienaar doen baie moeite om in jou behoeftes te voldoen in terme van die TV, mikrogolf ens. Ek sal volgende keer kamer 3 boek. Baie lekker met 'n mikrogolf en TV.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi, baie dankie! Ek waardeer die goeie resensie en is vol vertroue om u gou weer te akkommodeer.

A Le Picchio Gastehuis
Jacques P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Pynlik netjies, super vriendelik.

Pynlik netjies, skoon en waarde vir geld. Baie vriendelike diens en lekker ontbyt.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Jacques, duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit word soos altyd opreg waardeer en ek is vol vertroue ek sien jul spoedig weer. n Wonderlike en Geseënde dag verder. Esme

A Le Picchio Gastehuis
Magdel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel G

Rustige area.

Pragtige verblyf met baie goeie vriendelike diens, naby winkels en in 'n baie stil area.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Magdel, duisende dankies vir hierdie mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Jul veiligheid, gerief en ondersteuning hier is vir my belangrik. Mag die Heer jul Seën met voorspoed en is ek vol vertrou dat ek jul spoedig weer hier sal kan akkommodeer. Vriendelike groete. Esmé

A Le Picchio Gastehuis
Annelie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Ons het ons verblyf by A Le Picchio Gastehuis baie geniet.

Ons is vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies, goed toegerus en skoon.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Annelie, duisende dankies vir die pragtige resensies. Ek waardeer dit beslis baie en is vol vertroue dat ek jul binnekort weer hier hartlik sal kan verwelkom. Vriendelike groete, Esme.

A Le Picchio Gastehuis
Magda O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O

Die mooiste plek, veilig, skoon, netjies, uitnemend!

Ons het regtig ons aandjie geniet by A Le Picchio! Sal beslis weer daar oorbly wanneer ons in die omgewing iets aan het. Uitstekende, persoonlike, vriendelike diens!. Welgedaan vir die eeienares, Esme!

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Magda, vertrou dat dit nog goed gaan. Ai, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was vir my absoluut 'n groot voorreg en plesier om julle hier te kon akkommodeer en is ek vol vertroue dat ek jul spoedig weer sal sien. 'n Wonderlike en geseende week verder. Groete, Esme.

A Le Picchio Gastehuis
Vicky D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Gerieflik geleë by Emerald Resort.

Baie naby Emerald Resort en 'n winkelkompleks met 'n verskeidenheid restaurante en winkels. Dis 'n baie stil en rustige area. Die parkeerplek is baie goed uitgelê.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Vicky, ek vertrou dat dit nog goed gaan. Duisende dankies vir jul puik resensies. Dit was vir my absoluut 'n besonderse voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Dus, waardeer ek jul goeie resensies en ondersteuning baie, jul is vir my baie spesiaal en is ek vol vertroue dat ek jul gou weer sal sien. Vriendelik groete, Esmé.

A Le Picchio Gastehuis
Jaco R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

So lekker!

Ons het so lekker daar oornag. Dit was skoon en netjies en die dame het vir ons presies verduidelik waar is wat in die omgewing. Sal verseker teruggaan daar is nog baie om te sien!

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Jaco, vertrou dat dit goed gaan. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir my 'n besondere voorreg om julle te kon ontmoet en dat julle op jul wittebrood my gastehuis gekies het. Ek is vol vertroue dat ek jul spoedig weer sal sien. Julle is baie spesiaal. Verder wens ek jul 'n geseënde lewensreis toe, vol geluk, voorspoed en baie jare saam. Met opregte waardering, Groete Esme.

A Le Picchio Gastehuis
Delene H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene H

Oulik, veilig en skoon.

Dit is 'n skoon plek en is in 'n baie veilige area. Kliëntediens is puik!

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Delene, vertrou dat dit nog goed gaan.
Weereens baie dankie vir jul ondersteuning en jul mooi resensie.
Dit word soos altyd opreg waardeer. n Pragtige en Geseende week vir julle.
Groete Esme

A Le Picchio Gastehuis
Sebastiaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan C

Baie vriendelike ontvangs.

Sal enige tyd weer hier oorslaap.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi, Ek vertrou dat dit nog goed gaan. Sebastiaan, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was vir my absoluut n baie spesiale voorreg om jou en Wilma hier te kon akkommodeer. Ek is verder ook vol vertroue dat ons mekaar weer spoedig sal sien. n Geseende week verder. Groete Esme

A Le Picchio Gastehuis
Chris G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Very friendly and assisting.

Would recommend to anyone traveling that way.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Chris, ek vertrou dat dit nog goed gaan. Duisende dankies vir die pragtige resensie, waardeer dit baie. Dit was absoluut 'n groot plesier om jou hier te kon akkommodeer en sien ek verder uit daar om jou spoedig weer hier hartlik te verwelkom.
n Wonderlike naweek verder vir jou en familie.
Groete
Esme

A Le Picchio Gastehuis
Wynand T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand T

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, dame was baie gasvry en vriendelik gewees.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Wynand
Duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n besondere voorreg om julle hier te kon akkommodeer en is vol vertroue dat ons jul binnekort weer hier sal kan welkom heet.
Vriendelike groete

A Le Picchio Gastehuis
Theresa H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H

Netjies en skoon.

Baie goeie gasvrou. Ons kamer was baie netjie skoon, wit beddegoed. Alles wat jy nodig het. Yskas met water. Ketel met koffie en beskuitjie. En 'n lekker bederf in die yskas omdat ons so vroeg moes ry. Alles was perfek. Sal beslis weer daar oornag.

Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Aangenaam.

Baie vriendelik ontvang. Alles was baie netjies en ons het geen klagtes.

Jomerie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomerie V

Absolutely awesome!

Baie dankie Tannie Esme vir jou gasvryheid.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Ai, uit die diepte van my hart, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ek moet uiteindlik vir julle dankies se, want sonder jul ondersteuning kan ons nie sonder. Sien regtig uit daarna om jul spoedig dalk weer hier hartlik te verwelkom.

A Le Picchio Gastehuis
Barbara L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L

Sal A Le Picchio Gastehuis beslis aanbeveel.

Kamer skoon en baie netjies. Baie dankie vir jou gasvryheid en warm ontvangs, Esme.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Jomerie, Duisende dankies vir hierdie pragtige resensies. Jul ondersteuning word opreg waardeer. Mis julle en vertrou dat ons jul spiedig hier weer hartlik sal kan verwelkom.

A Le Picchio Gastehuis
Alida D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Gerieflik, skoon en prakties.

Baie gasvry en vriendelik en skoon kamers.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Ek vertrou dat dit nog goed gaan. Duisende dankies vir hierdie besondere mooi resensie. Dit word opreg waardeer en is vol vertroue dat ons u weer hier vriendelike sal kan verwelkom.

A Le Picchio Gastehuis
Tanya V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Esme was 'n behulpsame, vriendelike en akkommoderende gasvrou.

Lekker gebly. Heerlike ontbyt!

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Tanya, baie dankie vir die mooi referensies, waardeer dit baie en ja, dit was absoluut n groot voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Ons Is ook vol vertrou dat ons dit binnekort weer sal kan doen. Vriendelike groete Esmé.

A Le Picchio Gastehuis
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie netjies. Baie vriendelik.

Elke oggend se ligte ontbyt was 'n aangename verrassing en 'n feesmaal.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Riaan, vertrou dat dit nog goed gaan. Van almal hier, baie dankie vir jul mooi gradering. Dit word opreg waardeer en dit was vir ons absoluut 'n spesiale voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Wens julle verder 'n wonderlike week toe en hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Esme.

A Le Picchio Gastehuis
Cassie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie J

Lekker kamer met skoon badkamer.

Sal weer van A Le Picchio Gastehuis gebruik maak.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Cassie, baie dankie vir die goeie referensie. Dit word opreg waardeer en dit was absoluut net 'n groot voorreg om jul hier spesiaal te kon laat voel en verwelkom.
Ek vertrou verder dat ons jul spoedig weer hier sal sien.
Vriendelike groete,
Esmé.

A Le Picchio Gastehuis
Mbali N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali N

It was amazing.

Safe and felt like home.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Ruth,

I trust that you are still doing well. I really do appreciate all the beautiful comments. You are a good friend and an even better person. May God bless you with wonderful times in this New Year and I do believe I will see you again soon. Thanks for your friendship.

Regards,
Esmé

A Le Picchio Gastehuis
Werner R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R

Waarde vir geld en skoon en netjies.

Beveel die plekkie aan en sal weer gebruik maak van A Le Picchio Gastehuis. Plek is skoon en netjies.

Clarice F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice F

Fantasties.

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Beste Clarice,

Baie dankie vir die fantastiese resensie, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut 'n voorreg om jou hier te kon verwelkom. Sterkte verder met al jou kompetisies en hoop ons sien jou binnekort weer.

Vriendelike groete,
Esme.

A Le Picchio Gastehuis
Brian F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F

Absolute plesier gewees om daar oor the bly.

Esme het eerlikwaar uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel en te akkomodeer. Werklik 'n huis weg van jou eie huis. Van aankoms tot ons vertrek kon ons geen fout vind met enige iets nie. Die plek is pynlik netjies en die diens van top gehalte, ons sal Esme en haar gastehuis 100% aanbeveel.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Dear Brian,

Duisende dankies vir die mooi resensie. Dit was maar net 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer - julle is vriende so na aan my hart.

Hoop ons sal julle spoedig weer sien.

Met opregte waardering en vriendelike groete
Esmé

A Le Picchio Gastehuis
Andre M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Voel of ons vir familie kom kuier het.

Sal definitief hoog aanbeveel.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Andre,
Baie dankie vir jul kompliment en ondersteuning. Dit word opreg waardeer. Verder was dit absoluut 'n groot voorreg om julle hier te kon huisves. Mis julle al klaar.
Vriendelike groete

A Le Picchio Gastehuis
Thuli M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thuli M

Hidden gem. Friendly host who is easy going and very thoughtful. Central location.

Felt at home while staying at A Le Picchio Gastehuis. The host was warm, friendly, went out of her way to make certain we had everything we needed. Thank you so much.

A Le Picchio Gastehuis se terugvoer

Hi Thuli, It was a great pleasure to have you here. I really do appreciate all the beautiful comments and compliments. You are a good friend and an even better person. May God bless you with wonderful times ahead and I do believe I will see you soon again. Thanks for your friendship. Regards Esmé

A Le Picchio Gastehuis
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI2W05ygSSsapJPrkNbRcrTrDmgSytT0lnXCD8m1s6f0OxN5vTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 3 Olienhout Street Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.735909211323 27.852959632874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang