Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Le Picchio Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chantelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en veilig. Defnitief lekker! Alles was netjies en skoon. Die host het heeltyd gevraag of ons reg is en gewhatsap of ons al veilig terug is. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Chantelle, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Sien ook al klaar uit daarna om jou spesiaal weer later hier hartlik te verwelkom. 'n Geseënde dag verder. Esmé

Matshediso T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great place to stay, clean and quiet area. Our stay was beautiful and the host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Liewe Matshediso Duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit was vir my 'n groot voorreg om jou hier te kon akkommodeer. Ek waardeer jou ondersteuning en is vol vertroue dat ek jou spoedig weer sal sien. Vriendelike groete, Esmé

Marietha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gasvrou het uit haar pad gegaan om die gerieflik te maak en ons te laat tuis voel. Die voëlgesang waarmee ons wakker geword het, het ons laat tuis voel. Die gastehuis is in 'n boomryke, stil omgewing geleë. Die gastehuis was regtig netjies en skoon; ons het niks meer nodig gehad nie. Sal beslis weer by A Le Picchio tuisgaan. Ek was ook gerus oor die sekuriteit van die fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Marietha, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer en dit was vir my 'n besonderse voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Sal jul ondersteuning altyd onthou en is vol vertroue dat A le Picchio Gastehuis jul spoedig weer sal sien. 'n Wonderlike en Geseënde naweek verder. Vriendelike groete, Esmé.

Jaco M
1 nag
4.2
Sep 2024

Goeie gastehuis in Vanderbijlpark. Die eienaar doen baie moeite om in jou behoeftes te voldoen in terme van die TV, mikrogolf ens. Ek sal volgende keer kamer 3 boek. Baie lekker met 'n mikrogolf en TV.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi, baie dankie! Ek waardeer die goeie resensie en is vol vertroue om u gou weer te akkommodeer.

Jacques P
1 nag
5.0
Feb 2023

Pynlik netjies, super vriendelik. Pynlik netjies, skoon en waarde vir geld. Baie vriendelike diens en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Jacques, duisende dankies vir jou pragtige resensie. Dit word soos altyd opreg waardeer en ek is vol vertroue ek sien jul spoedig weer. n Wonderlike en Geseënde dag verder. Esme

Magdel G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Rustige area. Pragtige verblyf met baie goeie vriendelike diens, naby winkels en in 'n baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Magdel, duisende dankies vir hierdie mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Jul veiligheid, gerief en ondersteuning hier is vir my belangrik. Mag die Heer jul Seën met voorspoed en is ek vol vertrou dat ek jul spoedig weer hier sal kan akkommodeer. Vriendelike groete. Esmé

Annelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ons het ons verblyf by A Le Picchio Gastehuis baie geniet. Ons is vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies, goed toegerus en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Annelie, duisende dankies vir die pragtige resensies. Ek waardeer dit beslis baie en is vol vertroue dat ek jul binnekort weer hier hartlik sal kan verwelkom. Vriendelike groete, Esme.

Magda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Die mooiste plek, veilig, skoon, netjies, uitnemend! Ons het regtig ons aandjie geniet by A Le Picchio! Sal beslis weer daar oorbly wanneer ons in die omgewing iets aan het. Uitstekende, persoonlike, vriendelike diens!. Welgedaan vir die eeienares, Esme!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Magda, vertrou dat dit nog goed gaan. Ai, duisende dankies vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was vir my absoluut 'n groot voorreg en plesier om julle hier te kon akkommodeer en is ek vol vertroue dat ek jul spoedig weer sal sien. 'n Wonderlike en geseende week verder. Groete, Esme.

Vicky D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Gerieflik geleë by Emerald Resort. Baie naby Emerald Resort en 'n winkelkompleks met 'n verskeidenheid restaurante en winkels. Dis 'n baie stil en rustige area. Die parkeerplek is baie goed uitgelê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Vicky, ek vertrou dat dit nog goed gaan. Duisende dankies vir jul puik resensies. Dit was vir my absoluut 'n besonderse voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Dus, waardeer ek jul goeie resensies en ondersteuning baie, jul is vir my baie spesiaal en is ek vol vertroue dat ek jul gou weer sal sien. Vriendelik groete, Esmé.

Jaco R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

So lekker! Ons het so lekker daar oornag. Dit was skoon en netjies en die dame het vir ons presies verduidelik waar is wat in die omgewing. Sal verseker teruggaan daar is nog baie om te sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
A Le Picchio Gastehuis
Hi Jaco, vertrou dat dit goed gaan. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir my 'n besondere voorreg om julle te kon ontmoet en dat julle op jul wittebrood my gastehuis gekies het. Ek is vol vertroue dat ek jul spoedig weer sal sien. Julle is baie spesiaal. Verder wens ek jul 'n geseënde lewensreis toe, vol geluk, voorspoed en baie jare saam. Met opregte waardering, Groete Esme.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI2W05ygSSsapJPrkNbRcrTrDmgSytT0lnXCD8m1s6f0OxN5vTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 3 Olienhout Street Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.735909211323 27.852959632874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang