Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Le Picchio Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Le Picchio Gastehuis bied gerieflike verblyf in die boomryke Vanderbijlpark. Dié gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die casino en die Vaalrivier.

Verblyf word in 3 slaapkamers elk met 'n badkamer gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, beddegoed en handdoeke.

Gaste het ook toegang tot 'n sitarea met 'n TV met DStv, die tuin en 'n swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in Vanderbijlpark sluit die Aquadome by Emerald Resort and Casino, Vaal Mall, geskiedkundige besienswaardighede en gholfbane in. Watersport soos visvang, ski en bootvaarte kan by die Vaalrivier geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chantelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Defnitief lekker! Alles was netjies en skoon. Die host het heeltyd gevraag of ons reg is en gewhatsap of ons al veilig terug is. Bai...
Sien meer
Jun 2024
Matshediso T
Gesin met klein kinders
5.0
Great place to stay, clean and quiet area. Our stay was beautiful and the host was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Marietha D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou het uit haar pad gegaan om die gerieflik te maak en ons te laat tuis voel. Die voëlgesang waarmee ons wakker geword het, het ons laat tuis voe...
Sien meer
Mei 2023
Jacques P
5.0
Pynlik netjies, super vriendelik. Pynlik netjies, skoon en waarde vir geld. Baie vriendelike diens en lekker ontbyt.
Feb 2023
Magdel G
Gesin met tieners
4.8
Rustige area. Pragtige verblyf met baie goeie vriendelike diens, naby winkels en in 'n baie stil area.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Gaste dink A Le Picchio Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 3, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI2W05ygSSsapJPrkNbRcrTrDmgSytT0lnXCD8m1s6f0OxN5vTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 3 Olienhout Street Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.735909211323 27.852959632874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang