Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linga Longa Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Salo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Linga Longa Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gavin C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C

Excellent.

Everything was great as we had previously encountered. Sala took good care of us.

Elizmarie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmarie V

Eenheid goed ingerig en skoon. Veilige omgewing.

Baie lekker verblyf met veilige parkering.

Chrisna M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M

Comfortable and safe.

The stay was great, comfortable and hearty. The hosts are very nice and met all my needs and expectations! As an individual traveler, I felt safe and comfortable.

Leoni F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni F

A fabulous guesthouse stay which I will recommend.

With the most pleasant hostess, a safe, clean and comfortable environment, I can only wish for anyone that chooses a guest house. It has been the most pleasant and comfortable stay I have had at any guest house.

Petra T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T

Perfekte ligging, naby die lughawe en die huis vir bejaardes in die omgewing.

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was pragtig skoon.

Salome V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V

Slegs oorgeslaap.

Dit was baie warm. Aircon sou die nag draagliker gemaak het.

Bok V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bok V

Lekker gebly en alles wat in foto's wys is daar.

Lekker gebly, mense is behulpsaam.

Felicia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

Very peaceful, clean and friendly.

It is a very nice place, clean and beautiful.

Gavin C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C

Wonderful stay, conveniently located.

Salo made us very welcome and we thoroughly enjoyed our stay.

Gail R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail R

Warm and inviting atmosphere.

The owner, Salo, was very friendly and always available to assist us. Units are cleaned on a daily basis. I would recommend Linga Longa to anyone looking for accommodation in Glen Marais, Kempton Park.

Jennifer D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D

Was so rustig daar en so gemaklik.

Ek sal weer gebruik maak van Linga Longa.

Richard R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard R

Great guest house and friendly management.

Have been coming here a few times over the past few years and always feel relaxed knowing that I feel well-catered for. The rooms are clean and well-furnished with self-catering facilities which are always great to know. There is a swimming pool which was also great and the gardens well kept. The management was very friendly and understanding and very helpful with all my needs. Would return as feel at home coming here.

Jackie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Friendly staff, neat and safe.

Extremely helpful and friendly welcoming. Unit was clean and very neat. Will recommend Linga Logna Guest House.

Elize H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Mother and son overnight stay.

Perfect accommodation for one night as we did not want to travel during the night. My son and I felt safe and comfortable, the units are very neat. The guest house went out of its way to accommodate us with a freshly cooked breakfast the next morning even though it was not pre-booked. Will definitely recommend the guest house if you need to sleep over for a short period.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Dear Elize,
Thank you so much for your excellent review of Linga Longa Guest House.
Your kind words warmed our hearts, and we sincerely hope we will see you again in the not-too-distant future.
All the Best,
Graham and Salo,
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Fiona E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona E

Netjies en vriendelike diens.

Die ontvangs was vriendelik en die kamer netjies. Ons het in kamer 3 geslaap, met 2 dubbelbeddens en 'n ruim en skoon en suite-badkamer.

Jeanette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette G

Rustig en veilig.

Baie vriendelike en professionele diens. Ontbyt 'n wenner.

Ruan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B

Friendly owner, friendly staff. Nice breakfast. Very clean place. Nice swimming pool.

The only recommendation I have is that they don't specifically ask you how your eggs must be done. So first morning was scrambled, the next morning was soft sunny side up. I can just imagine someone that likes their eggs in a specific way will have a problem with this, however it was not a problem for me.

Philip B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Was heerlik, rustig, skoon. Vriendelike staff.

Sien sterre.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Hi Philip.

Thank you for your excellent review of our Guest House which is much appreciated. We are very pleased we lived up to your expectations and look forward to hosting you again.

Best Wishes

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Petro V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Rustige atmosfeer.

Ek en my man het Johannesburg besoek in April 2021, en besluit om by Linga Langa tuis te gaan. Wat 'n aangename ondervinding! Die kamer was uiters skoon, en so cosy. Terwyl ons daar tuisgegaan het, was die motorhek stukkend, en ons het ons motor beskadig met die stukkende hek. Die eienaars het hierdie kwessie baie professioneel behandel, en baie empatie gehad met ons situasie. Hulle het alles t.o.v van die versekering hanteer, en binne 'n paar weke was alles uitgesorteer. Ons sal regtig weer hier bly. See you soon.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Hi Petro
Thank you for your great review and kind words. We always strive to put our guests first whatever the situation.
We are delighted you enjoyed your stay despite the mishap with your vehicle and would love to welcome you back any time in the future.
All the Best
Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Hendrik V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik V

Baie teleurgesteld.

Geen lessenaar of werkspasie in die kamer nie. Die skeidingsmuur tussen my kamer en kamer langsaan was so dun dat die muur beweeg as die persoon langsaan beweeg op die bed beweeg en alle gepraat en die TV word duidelik gehoor. By aankoms is die sleutel aan my oorhandig en ek is gewys waar die kamer is, maar geen verduideliking van byvoorbeeld van wat waar is, hoe die WiFi werk, ens nie. Ek is van geen faktuur voorsien nie en is ook nie gevra of ek een vereis nie. Dis is ook die laaste keer wat ek die bestuur/personeel gesien het en geen navrae is gedurende my verblyf gedoen om te hoor of alles in orde is nie. Die skuifhek by die ingang se motor het vanaf aankoms tot met vertrek nie gewerk nie en die hek moes met die hand oopgeskuif word. Die klein yskassie staan regs langs die bed en is 'n steurnis as dit aanskakel en die motor loop. Daar is geen bedlamp/leeslamp van enige aard nie. Die teël-vloer vanaf die slaapkamer in die badkamer in kraak erg as mens daarop loop. Die verkeer in die straat wat verby huis loop kan baie raserig wees in die aand. Die DStv wat beskikbaar is, is baie beperk (wie wil vier sokker-kanale kyk, en geen ander sport nie?) en die TV is die grootte van 'n rekenaarskerm. Alhoewel die kamer skoon was, het dit die voorkoms van iets wat te vinde is op die Malawiese of Mosambiekse platteland. Ek het geen idee hoe hierdie gastehuis 'n Toerismeraad 4-ster gradering gekry het nie. Ek is nie vol nonsens nie, maar reis baie (plaaslik en oor Afrika) en weet wat wat mens behoort te verwag ontvang.

Denise And Chris J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise And Chris J

Loved it. Overnight stay.

Particularly loved the shower. Unfortunately never stayed for breakfast. But will definitely be back.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Thank you very much for your wonderful review of Linga Longa Guest House. We are extremely pleased that you enjoyed your stay with us and hope to host you again in the near future.

Linga Longa Guest House
Chris B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Heerlik, ontspanne en gerieflik.

Dit was 'n baie aangename ondervinding om hier te kon oornag. Pragtige tuin wat uitkyk oor 'n goedversorgde tuin. Gemaklik, gerieflik, naby die kerk, winkels en stil en rustig.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Hi Brenda,

Thank you for your lovely review of our Guest House. We are delighted that you enjoyed your stay so much.

We look forward to hosting you again in the very near future.

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Amanda M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Our stay was safe, comfy and pleasant.

Thank you Linga Longa, we truly enjoyed our stay. Everything was intact and on point.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was veilig, gemaklik en aangenaam.

Dankie Linga Longa, ons het ons verblyf baie geniet. Alles was ongeskonde en reg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Hi Amanda,
Thank you for your great review. We really appreciated it and we look forward to hosting you again in the not too distant future.
All the very best.
Salo and Graham

Linga Longa Guest House
Johann P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Uiters goeie waarde vir geld. Die eienaars stap die ekstra myl om enige probleme vinnig op te los.

Annette U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette U

It was a pleasant and comfortable stay.

As oornag/vakansie verblyfplek is Linga Longa gerieflik en netjies.

Inge V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Lovely stay.

We stayed two nights between our holiday and flight to Europe. We had a lovely time there, clean room, very good breakfast, friendly staff and owners. We can recommend it to everyone.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Dear Inge,

Thank you for your lovely review. We always do our utmost to keep our guests happy.

We look forward to hosting you in the future.

Best Wishes

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Barney D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D

Gemaklik.

Was 'n gemaklike en rustige oorblyplek.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Hi Barney
Thank you for your kind review. We are always pleased to receive feedback about the Guest House.
All the best,
Graham and Salo

Linga Longa Guest House
Belinda L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda L

Skoon en netjiese verblyf.

Skoon en netjies, maar het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie, want daar was reeds mense in. Bed kraak 'n bietjie en moet dalk vervang word, maar het geen ander klagtes nie.

Valeria X - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valeria X

My stay was heavenly and blissful.

Linga Longa Guest House is a very beautiful, clean and their interior decor is very exquisite. The company was very friendly and welcoming and attended to me if I wanted to inquire about something. The place is for relaxation, peaceful as my stay was for relaxation, indoor and yet fun. The swimming pool was clean and the gardening was a beautiful sight too. Keep it up. The only thing I saw as an inconvenience was that in the rooms there are no tableware (plates, utensils, saucers, etc) provided, because even if you do not request breakfast, at least there should be a set of plates, utensils for guests doing takeaways or eating out as an option. But that was not a biggie, my stay was pleasing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My verblyf was hemels en salig.

Linga Longa Gastehuis is 'n baie pragtig, skoon en hul interieur is fantasties. Die instansie was baie vriendelik en verwelkomend en het my gehelp as ek oor iets navraag wou doen. Die plek is rustig en ideaal vir ontspanning, aangesien my verblyf vir ontspanning was en tog pret was. Die swembad was skoon en die tuin was ook in 'n pragtige toestand. Hou so aan. Die enigste ding wat ek as ongemaklik gesien het, was dat daar geen eetgerei (bordjies, eetgerei, ensovoorts) in die kamer voorsien word nie, want selfs as jy nie ontbyt aanvra nie, moet daar ten minste 'n stel borde wees, eetgerei vir gaste wat wegneemetes kry of uiteet as 'n opsie. Maar dit was nie 'n probleem nie, my verblyf was aangenaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Dear Valeria

Thank you so much for your wonderful review of Linga Longa. We are humbled by your words and will do our very best to maintain our standards.

We look forward to hosting you again in the near future.

Best Wishes

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Celia G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia G

It was most suitable for my requirements.

My daughter and I were very satisfied with our stay at Linga Longa. I just don't think they should advertise it as Bed and Breakfast when there is no breakfast as it may mislead some people.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Hi Celia,

Thank you for your generous review.

Breakfast is always on offer but the deal you requested was for room only.

You were more than welcome to take breakfast at an additional fee.

Your words have been noted and we will ensure everyone is aware whether their booking includes breakfast in the future.

Best Wishes

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Elna L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elna L

Baie rustig.

Dis baie rustig by Linga Longa.

Nita G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G

Gemaklik.

Baie naby die lughawe en gemaklike verblyf.

Marius T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T

Dit was baie aangenaam.

Linga Longa is werklik aan te beveel. Die prys was uiters billik, die personeel vriendelik en alles baie netjies.

Marchelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle V

Truly enjoyed the stay, rooms comfortable and clean.

Wonderful experience, would definitely recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het werklik lekker gebly, die kamers is gerieflik en skoon.

Wonderlike ondervinding, sal definitief aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wikus S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus S

Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dennis S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis S

Dit was een van die beste verblyfplekke in 'n lang tyd.

Die verblyf, personeel en ontbyt was uitstekend. Sal dit weer besoek en beveel die plek aan.

Linga Longa Guest House se terugvoer

Hi Dennis,

Thank you for your kind words, we really appreciate them.
We look forward to hosting you again in the near future.
All the best.

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Pad 50, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxOWYxNGFjLWExZGMtNDczNi05ZTZiLTBkYjRlNGEzOGI2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 50 Rietfontein Road Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.075697 28.238135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang