Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 565 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nolene L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Puik verblyf, uitstekende diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou boodskap. Dit bly 'n voorreg om sulke oulike, goed gemanierde studente te huisves. Groete.

Annamarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike waarde vir geld verblyf naby N1. Verblyf is smaakvol ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Die kontaklose inboekprosedure was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou boodskap. Ek waardeer dat jy na die verblyf verwys as smaakvol en voldoende. Dit is wat ek graag wil bied. Die kontaklose inboek help my ook baie, want ek wil veral verhoed dat die gaste voor die hek wag en dit is vir my minder stressvol as ek weet dat die gaste die vryheid het om te arriveer soos dit hulle pas. Hoop ons sien julle weer. Groete, Annalie

Charles W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie stil en gerieflik. Lekker area. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons het wel gesukkel om die sleutelboks oop te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om die resensie te stuur. Jammer oor die sleutelboks waarmee julle moes sukkel. Ons wil nie dat ons gaste sukkel nie, sal 'n voorstel verwelkom oor hoe ons dit makliker kon maak vir julle. Hoop ons sien julle weer, dan kyk ons of dit beter werk. Goedgaan. Was lekker om julle te ontmoet. Groete.

Francisca M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, rustig gebly. Goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir jou boodskap, Francisca. Dis vir ons ook heerlik om hier te bly en die rustigheid te ervaar met die gemak van die inkoopsentrums so naby ons. Ons poog om die eenhede so toe te rus, dat ons gaste gerieflik hier kan bly. Groete, Annalie

William R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Well-equipped self-catering. We had a very comfortable stay at the Little Guesthouse. We had everything we needed and found the kitchen well-equipped for our family. We really enjoyed the provided coffee and rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you for your kind review! We're thrilled to hear that you had a comfortable stay at the Little Guesthouse and that the kitchen met your needs. We're glad you enjoyed the coffee and rusks too. We hope to welcome you and your family back again soon! Regards, Annalie

Delareyz S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gebly. Baie oulike plek met alles wat mens nodig het! Ons het laat in geboek na 'n lang dag en tot my verbasing was alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker koppie koffie beskikbaar. Die bestuur gee beslis aandag aan fyn detail. Kon 'n goeie nagrus kry. Baie netjies en skoon in 'n rustige mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker gebly. Ons het vreeslik lekker by A Little Guesthouse gebly, ons was baie vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het en ekstra was daar. Ons het beskuit en drie verskillende koffies gekry, daar was ook gefiltreerde water. Die badkamer het shampoo en shower gel gehad. En die bonus is die elektriese komberse. Krummel die security (Miniature Schnauzer) het ons baie vriendelik kom groet. Hierdie Gastehuis is baie goed georganiseer, kry jou sleutel sonder moeite en sleutel in die boksie gooi wanneer jy ry, ons het reeds 6 uur vertrek. Baie naby aan die N1. Dit voel of jy op die plaas is in die stad. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedemarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Veilig, stil, gerieflik, warm en ontspannend. Die baie vriendelike personeel het seker gemaak dat ons gerieflik is tydens 'n onverwagte kragonderbreking. Ons verwagtinge is oortref toe ons die filterkoffie sien. Dis die klein dingetjies in die lewe wat jou gelukkig maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was heel gerieflike oornag verblyf vir 4 volwassenes. Baie dankie, dit was baie gerieflik om by A Little Guesthouse te oornag. Ons kon reël met die eienaar om bietjie vroeër in te teken om te kon regmaak vir 'n middag troue in Bloemfontein, en het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir julle resensie. Ons maak graag 'n uitsondering vir ons gaste wat vroeër wil inboek. Groete, Annalie

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolutely amazing. This is a 20 out of 10 for us. Really lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you for the 20 out of 10! I had to smile when I read your words. You made my day, and it was lovely to have you here. Hope to see you again! Regards, Annalie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 565

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 056
R1 056 R845
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 056
R1 056 R845
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352dda02b61c56c4e23e72b557002b0acd1aeac27e1d31e70fbe0960ba92349303b8f2fb86d24d72969f06b63725f78ca11a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 056 nouVanaf R845 per nag, vir 2 mense 565 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang