Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 596 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Peter James P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en ontspanne. Heerlike stil verblyf met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir die resensie, Peter. Ons is bly dat jy die stil verblyf by ons geniet het en dat jy alles gehad het wat nodig was. Ons streef daarna om ons gaste te laat ontspan in 'n rustige, stil atmosfeer. Hoop om julle gou weer te sien!

Jd G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Akkommodasie terwyl student intrek by universiteit. Dankie vir gerieflike verblyf en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was lekker om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Riette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Huis weg van die huis. Netjies, skoon en gemaklik! Ons het so welkom gevoel. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer van julle gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir die resensie. 'Huis weg van die huis' is die mooiste woorde wanneer dit kom by 'n resensie vir 'n gastehuis. Dit was heerlik om julle te huisves en ons hoop om julle spoedig weer te sien!

Duncan W
1 nag
5.0
Feb 2025

Aangenaam, gasvry met 'n puik ligging en fasiliteite. Verblyf was baie aangenaam. Eienaars vriendelik en die eenheid is baie goed toegerus. Ligging is puik - naby aan N2, winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Hoop om julle vinnig weer te sien!

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal enige tyd weer hier oorbly. Baie lekker, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer jou boodskap. En dankie vir die skoon en gerieflik. Dis presies die terugvoer wat die personeel se harde werk beloon. Sien uit na julle volgende oorbly. Groete.

Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hoogs aan te beveel. Absoluut vredevol, heerlik stil, veral snags, vriendelike ontvangs, gemaklike, skoon bed met alles wat mens benodig in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir die mooi resensie! 'Vredevol' is presies wat ons wil hê die gaste moet voel tydens hul verblyf hier by A Little Guesthouse. Lekker om te hoor dat julle lekker gebly het by ons en alles gehad het wat nodig was. Hoop om julle gou weer te sien!

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker en gerieflik. Baie aangenaam, en diens baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat julle dit geniet het by A Little Guesthouse en dat julle dit gerieflik gevind het. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Riana B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Effektief, sy oorskry alle verwagtinge met lekker beskuit, 'n sjokoladetjie. Ja, lekker gerus oppad huistoe. Die eenheid is uiters volledig met hoë standaard dekor. Alle behoeftes vir 'n reisiger word aan voldoen, bv. USB-plug, loadshedding flits en battery, lugversorging asook 'n waaier, gefilterde water en ys, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jou woorde word vreeslik waardeer. By A Little Guesthouse streef ons daarna om die verblyf vir ons gaste so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Lekker om te hoor dat julle die klein goedjies raak sien en geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Kate L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely little spot and great accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you so much for your kind words! We're thrilled you enjoyed your stay and found the accommodation to your liking. Your appreciation means the world to us. We hope to welcome you back again soon!

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ligging is perfek vir oornag verblyf. Mooi kompakte eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat jy die ligging as perfek ervaar het en gelukkig was met die eenheid. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 596

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 176
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 176
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 176 per nag, vir 2 mense 596 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang