Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 593 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Duncan W
1 nag
5.0
Feb 2025

Aangenaam, gasvry met 'n puik ligging en fasiliteite. Verblyf was baie aangenaam. Eienaars vriendelik en die eenheid is baie goed toegerus. Ligging is puik - naby aan N2, winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal enige tyd weer hier oorbly. Baie lekker, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hoogs aan te beveel. Absoluut vredevol, heerlik stil, veral snags, vriendelike ontvangs, gemaklike, skoon bed met alles wat mens benodig in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir die mooi resensie! 'Vredevol' is presies wat ons wil hê die gaste moet voel tydens hul verblyf hier by A Little Guesthouse. Lekker om te hoor dat julle lekker gebly het by ons en alles gehad het wat nodig was. Hoop om julle gou weer te sien!

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker en gerieflik. Baie aangenaam, en diens baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat julle dit geniet het by A Little Guesthouse en dat julle dit gerieflik gevind het. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Riana B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Effektief, sy oorskry alle verwagtinge met lekker beskuit, 'n sjokoladetjie. Ja, lekker gerus oppad huistoe. Die eenheid is uiters volledig met hoë standaard dekor. Alle behoeftes vir 'n reisiger word aan voldoen, bv. USB-plug, loadshedding flits en battery, lugversorging asook 'n waaier, gefilterde water en ys, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jou woorde word vreeslik waardeer. By A Little Guesthouse streef ons daarna om die verblyf vir ons gaste so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Lekker om te hoor dat julle die klein goedjies raak sien en geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Kate L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely little spot and great accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you so much for your kind words! We're thrilled you enjoyed your stay and found the accommodation to your liking. Your appreciation means the world to us. We hope to welcome you back again soon!

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ligging is perfek vir oornag verblyf. Mooi kompakte eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat jy die ligging as perfek ervaar het en gelukkig was met die eenheid. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Eben N
1 nag
4.6
Jan 2025

Heerlike nagsrus na 'n dag op die pad voordat ek die pad PTA aangedurf het. Die gastehuis is goed geleë naby die N1 met 'n kort stukkie pad, gedeeltelik grondpad, wat enige karretjie kan hanteer. Die inklokproses was kontakloos en met eerste oogopslag het ek geweet dat ek nie fout gemaak het om hier die aand te spandeer nie. Netjies met 'n lugreëling!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir jou positiewe resensie Eben! Ons is bly dat jy A Little Guesthouse as maklik toeganklik beleef en dat jy die lugreëling geniet het. Hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Frederick R
1 nag
4.0
Jan 2025

Rustig ontspan onder die bome. Perfect stopover for 1 person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie dat jy terugvoer gee. Ons geniet dit ook om onder die bome te sit. Die natuur het darem 'n ontspanne effek op 'n mens. Kom slaap gerus weer oor. Groete, Annalie

Ardelle S
1 nag Gesin met klein kinders
0.0
Jan 2025

Mooi, netjies, maklike toegang, maklik om in te boek, vriendelike staf en eienaar. A Little Guesthouse is 'n pragtige gastehuis met baie lekker slaapgeriewe. Ons kamer was baie mooi , skoon en netjies met alles daarbinne wat ons nodig gehad het. Ek sal dit verseker aanbeveel!

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi woorde. Woorde soos mooi, skoon en netjies is presies waarna ons streef by A Little Guesthouse. Dit was lekker om julle hier te hê en hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 593

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 593 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang