Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 588 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker en gerieflik. Baie aangenaam, en diens baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat julle dit geniet het by A Little Guesthouse en dat julle dit gerieflik gevind het. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Riana B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Effektief, sy oorskry alle verwagtinge met lekker beskuit, 'n sjokoladetjie. Ja, lekker gerus oppad huistoe. Die eenheid is uiters volledig met hoë standaard dekor. Alle behoeftes vir 'n reisiger word aan voldoen, bv. USB-plug, loadshedding flits en battery, lugversorging asook 'n waaier, gefilterde water en ys, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jou woorde word vreeslik waardeer. By A Little Guesthouse streef ons daarna om die verblyf vir ons gaste so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Lekker om te hoor dat julle die klein goedjies raak sien en geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Kate L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely little spot and great accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you so much for your kind words! We're thrilled you enjoyed your stay and found the accommodation to your liking. Your appreciation means the world to us. We hope to welcome you back again soon!

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ligging is perfek vir oornag verblyf. Mooi kompakte eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat jy die ligging as perfek ervaar het en gelukkig was met die eenheid. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Frederick R
1 nag
4.0
Jan 2025

Rustig ontspan onder die bome. Perfect stopover for 1 person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie dat jy terugvoer gee. Ons geniet dit ook om onder die bome te sit. Die natuur het darem 'n ontspanne effek op 'n mens. Kom slaap gerus weer oor. Groete, Annalie

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir die resensie en die goeie punt vir elke afdeling. Baie bly as die oorbly by ons vir julle gewerk het. Kom kuier gerus weer as julle iewers heen oppad is. Groete.

Hennie B
1 nag
5.0
Des 2024

Baie gemaklik, alle bybehore en geriewe is byderhand. Baie lekker gebly, ideaal en nog meer vir oornag wanneer reis vanaf noordprovinsies tot Wes-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir die kosbare terugvoer. In vakansiemaande is ons gastehuis ideaal vir 'n oornagstop. Hoop ons sien julle einde van die jaar weer. Groete, Annalie

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you for your lovely feedback! We’re so happy to hear that you enjoyed the clean and fresh atmosphere, as well as the personal touches we strive to provide. It means a lot to us that you loved your stay. We look forward to welcoming you back for another special visit!

Cornelia R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfek. Bitter, bitter oulik en bitter lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir die oulike resensie! Ons is bly dat julle lekker gebly het by A Little Guesthouse. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Lerato N
1 nag
5.0
Des 2024

When we checked out, we all knew that we would be sleeping there again. Soon! It was amazing, what a special homelike guesthouse. I was travelling with three generations of my family and everyone snuggled in comfortably after our long 8-hour drive. Check-in was hassle-free in those early hours of the morning and all we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you so much for your kind words! We are delighted to hear that you and your family found comfort and warmth at our guesthouse after such a long journey. It’s always our goal to make our guests feel at home, no matter the hour of arrival. Knowing that all three generations of your family were able to relax and settle in comfortably means the world to us. We hope to welcome you all back soon for another memorable stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 588

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 157
R 1 157 R 1 041
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 157
R 1 157 R 1 041
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 156 nouVanaf R1 041 per nag, vir 2 mense 588 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang