Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R1 157 R983 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Little Guesthouse bied verblyf aan in 7 eenhede wat geskik is vir 25 gaste bestaande uit 18 volwassenes en 7 kinders jonger as 15 jaar. Die selfsorgverblyf het 'n ontspannende, plattelandse atmosfeer.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n kombuisie, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, 'n privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, 'n veilige motorafdak en braai-area. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Die gastehuis bied ook die Stay Essential DStv-pakket wat alle sportkanale en KykNet insluit.

Supermarkte, vulstasies, restaurante, wegneemeetplekke en OTM-masjiene is alles binne 'n 5 km radius beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 577 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lerato N
5.0
When we checked out, we all knew that we would be sleeping there again. Soon! It was amazing, what a special homelike guesthouse. I was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Willem Adriaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse verblyf wat uitstekende waarde bied. Die verblyf is luuks met heerlike beddens. Lekker privaat en baie veilig.
Nov 2024
Rina M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens gehad. Die eenheid is baie goed toegerus, met alles wat jy benodig. Gasvrou is baie behulpsaam, ons het 'n probleem gehad met die mo...
Sien meer
Nov 2024
Ilse D
5.0
Netjiese verblyf. Veilige, netjiese verblyf. Maklike toegang en goeie diens. Het net soos op die foto's gelyk. Sal dit aanbeveel.
Nov 2024
Nicolene D
Gesin met klein kinders
5.0
Will visit again. Very nice and comfortable. Will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 577

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink A Little Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R1 157
R 1 157 R 983
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 157
R 1 157 R 983
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 156 nouVanaf R983 per nag, vir 2 mense 577 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang