Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R1 056 R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Little Guesthouse bied verblyf aan in 7 eenhede wat geskik is vir 25 gaste bestaande uit 18 volwassenes en 7 kinders jonger as 15 jaar. Die selfsorgverblyf het 'n ontspannende, plattelandse atmosfeer.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n kombuisie, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, 'n privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, 'n veilige motorafdak en braai-area. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Die gastehuis bied ook die Stay Essential DStv-pakket wat alle sportkanale en KykNet insluit.

Supermarkte, vulstasies, restaurante, wegneemeetplekke en OTM-masjiene is alles binne 'n 5 km radius beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 565 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nolene L
5.0
Puik verblyf, uitstekende diens. Sien sterre.
Aug 2024
Annamarie J
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike waarde vir geld verblyf naby N1. Verblyf is smaakvol ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Die kontaklose inboekprosedure was baie ger...
Sien meer
Jul 2024
Charles W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stil en gerieflik. Lekker area. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons het wel gesukkel om die sleutelboks oop te kry.
Jul 2024
Francisca M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig gebly. Goed toegeruste verblyf.
Jun 2024
William R
Gesin met klein kinders
5.0
Well-equipped self-catering. We had a very comfortable stay at the Little Guesthouse. We had everything we needed and found the kitchen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 565

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink A Little Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R1 056
R1 056 R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 056
R1 056 R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352dda02b61c56c4e23e72b557002b0acd1aeac27e1d31e70fbe0960ba92349303b8f2fb86d24d72969f06b63725f78ca11a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 056 nouVanaf R950 per nag, vir 2 mense 565 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang