Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 17 Desember 2024. Bespreekbaar tot 31 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R1 015 R710 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Little Guesthouse bied verblyf aan in 7 eenhede wat geskik is vir 25 gaste bestaande uit 18 volwassenes en 7 kinders jonger as 15 jaar. Die selfsorgverblyf het 'n ontspannende, plattelandse atmosfeer.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n kombuisie, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, 'n privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, 'n veilige motorafdak en braai-area. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Die gastehuis bied ook die Stay Essential DStv-pakket wat alle sportkanale en KykNet insluit.

Supermarkte, vulstasies, restaurante, wegneemeetplekke en OTM-masjiene is alles binne 'n 5 km radius beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 570 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alison K
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and cosy on a chilly layover. Very comfortable, cosy and warm on a chilly day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Tania S
Gesin met tieners
5.0
Goeie gehalte verblyf en uitstekende gasvryheid. Regtig goed ingerig, beddens was gemaklik en goeie voorsiening gemaak vir verwarmers, elektriese komb...
Sien meer
Sep 2024
Noeline V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en waarde vir geld. Dit was heerlik! Ons het warm gestort, warm geslaap en dit voldoen aan al die vereistes as jy wil oorslaap na 'n la...
Sien meer
Sep 2024
Nolene L
5.0
Puik verblyf, uitstekende diens. Sien sterre.
Aug 2024
Annamarie J
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike waarde vir geld verblyf naby N1. Verblyf is smaakvol ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Die kontaklose inboekprosedure was baie ger...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 570

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink A Little Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R1 015
R1 015 R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 015
R1 015 R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352dda02b61c56c4e23e72b557002b0acd1aeac27e1d31e70fbe0960ba92349303b8f2fb86d24d72969f06b63725f78ca11a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 015 nouVanaf R710 per nag, vir 2 mense 570 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang