Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Feb 2025 tot 20 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Little Guesthouse bied verblyf aan in 7 eenhede wat geskik is vir 25 gaste bestaande uit 18 volwassenes en 7 kinders jonger as 15 jaar. Die selfsorgverblyf het 'n ontspannende, plattelandse atmosfeer.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n kombuisie, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, 'n privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, 'n veilige motorafdak en braai-area. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Die gastehuis bied ook die Stay Essential DStv-pakket wat alle sportkanale en KykNet insluit.

Supermarkte, vulstasies, restaurante, wegneemeetplekke en OTM-masjiene is alles binne 'n 5 km radius beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 594 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riette W
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis. Netjies, skoon en gemaklik! Ons het so welkom gevoel. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer van julle gasteh...
Sien meer
Feb 2025
Duncan W
5.0
Aangenaam, gasvry met 'n puik ligging en fasiliteite. Verblyf was baie aangenaam. Eienaars vriendelik en die eenheid is baie goed toegerus. Ligging is...
Sien meer
Feb 2025
Koos V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer hier oorbly. Baie lekker, skoon en gerieflik.
Jan 2025
Peter K
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aan te beveel. Absoluut vredevol, heerlik stil, veral snags, vriendelike ontvangs, gemaklike, skoon bed met alles wat mens benodig in die woonst...
Sien meer
Jan 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Baie aangenaam, en diens baie vriendelik.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 594

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink A Little Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 594 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang