Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Lodge on the Lake

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ricole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sien hierbo. Dit was hemels! Ons sal in die toekoms vir seker weer gebruik maak van hierdie gastehuis. Die gasvryheid, professionaliteit, netheid, heerlike ontbyt en uiters gerieflike kamers met asemrowende uitsig oor die meer is besonders en voorwaar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CW
A Lodge on the Lake
Dankie Ricole vir die mooi review! Groetnis

Abby L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect! We truly enjoyed our stay here. The host, CW, is very friendly and helpful. The breakfast was delicious with a breathtaking view, and the room was fairly clean. The view is truly out of this world. It felt like I was on a different planet! Reminded me a lot of lakes in Sicily, Italy. Thanks so much for your efforts and providing us with a memorable stay! Furthermore, Wilderness is one of the most beautiful little towns in the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Really worth the stay! Peace and tranquillity. Booked the honeymoon suite which is simply amazing! The views of the lake and mountains are breathtaking. The hosts/owners were incredibly friendly and the breakfast delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CW
A Lodge on the Lake
Thank you so much for your beautiful review. Regards Cw

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Smart. Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en gehelp om in te settle. Wonderlike honeymoon suite. Goeie aanbeveling gekry om uit te eet die aand. Die ontbyt was die beste ooit: vars, nie vetterig (bacon en eiers). Eiers vars. Voorstel: as die gasheer die gaste kan help met beurtkrag. Daar was geen backup in ons kamer nie (behalwe 'n battery aangedrewe lig) maar ons kon nie in die oggend (beurtkrag van 6 tot 8 vm) koffie maak nie, alhoewel die WiFi tydens beurtkrag gewerk het. Selfs net 'n fles met warm water sou die situasie baie meer aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CW
A Lodge on the Lake
Thank you so much, I appreciate your feedback. Regards

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hanna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Way above the rest. Ons het in 'n lieflike kamer met 'n pragtige uitsig geslaap en ontbyt was heerlik! Basie en Annemie is 2 pragtige mense. Hulle gasvryheid is uitnemend. Ons sal beslis weer hier kom kuier. Baie dankies julle twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CW
A Lodge on the Lake
Baie dankie vir die pragtige woorde. Waardering en groetnis

Brian N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beste besluit in Wildernis! Heerlik, gerieflik en rustig. Mens is nie eers bewus van enige ander besoekers nie. Die loge is so gesellig ingerig met meer as genoeg van alles wat mens nodig het. Die gasheer en gasvrou is natuurlik puik! Sal definitief weer kuier hier. Moosite uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CW
A Lodge on the Lake
Baie dankie Brian vir jou wonderlike terugvoer oor julle verblyf, dit beteken vir ons baie. My motto in die lewe is om mense te "dien". Dankie dat ek dit vir jul kon doen. Groetnis Cw

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker ontspan en rus by regte plantelandse gasvryheid. Sal defnitief weer in toekoms bespreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CW
A Lodge on the Lake
Baie dankie Johan. Waardering vir jou resensie. Groetnis

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantastiese verblyf. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by A Lodge on the Lake. Basie en Annemie het regtig uit hul pad uit gegaan om ons verblyf ekstra spesiaal te maak. Die plek is uitstekend geleë, absoluut pragtig en stylvol. Dankie vir 'n super spesiale 2 dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Pragtige plek! Beste waarde vir geld. Die eienaar is verskriklik vriendelik en baie behulpsaam. Ons het ongelooflik baie lekker gebly. Om nie eers te praat van die pragtige uitsig nie. Modern, oop en stil. Beste besluit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CW
A Lodge on the Lake
Dankie baie vir jul kuier en mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ons gaan weer sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

CW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 746, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ccdf13ba4823cdc1fa4da8d72b33846cc6d9838389ba110a70e55f0999fbe2d4bfedce71b161a8f2a2610e9ec3c4c03659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 746 North Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.00014128128 22.636164864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang