Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Mountain View Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Anzelle E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Voldoende praktiese geriewe en mooi omgewing. Ons het werklik 'n aangename ondervinding gehad, net wat ons nodig gehad vir ons oorslaap na ons volgende bestemming. Het alles wat jy nodig het en ook 'n gawe en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Dankie Anzelle, dit was heerlik om saam met julle te kuier, en van al julle ervarings te hoor. Hoop om weer saam langs 'n vuur te kuier.

Albert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was ongelooflik. Dit was wow en ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Albert liked the place so much he wanted to buy it. Thank you for your review, Albert.

Susan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Dit was 'n lieflike gastehuis. Dit is absoluut netjies en skoon. Jacques is 'n aangename mens en ek sal beslis mense soontoe verwys. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Baie dankie Susan. Hoop julle kom gou weer vir ons kuier.

Michael G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie rusrig. Het baie lekker gebly en plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Dankie vir julle besoek en die mooi terugvoer.

Gail F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Peaceful and restful. We were welcomed by Jacques and assisted in settling in, and made familiar with the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Thank you for your pleasant visit, Gail. Hope to welcome you back soon.

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons het so lekker gekuier en dit so geniet, dankie Jacques. Hi julle, ons het so lekker gekuier en dit so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Baie dankie, Danie. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Tsaone S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Refreshing. The sight is refreshing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Thank you for your review, Tsaone. I'm glad you liked the place. Please come visit us again.

Trevor S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfect stayover spot and value for money. Jacques is a friendly and accommodating host. The venue is clean and super interesting to walk through with the antique collection of furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Dankie vir die mooi review.

Inge V
1 nag
4.8
Mrt 2023

Heerlike ontspanne naweek saam met familie. Jacques was 'n puik gasheer. Ons het hom vreeslik geniet. Die huis is pragtig gemeubileer en elke stukkie meubliment het 'n storie. Ons het heerlik geslaap, alles is skoon en netjies. Die Vaalrivier is 1 km van die woonplek af, en pragitg daar by die water. Klompie voëls afgeneem (sommiges van ons is voëlliefhebbers). Ek sal die plekkie werklik aanbeveel as jy rus nogig het en nie in die dorp wil wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Baie dankie Inge vir jou mooi resensie. Julle was wonderlike gaste. Ek wens al die gaste kan so fantasties wees soos julle.

Lana R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Rustig, kalmerend en ontspannend. Plattelandse gasvryheid op sy beste. Jacques was uiters akkommoderend en het ons welkom laat voel en die verblyf op die gasteplaas het ons ontspanne en uitgerus laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
A Mountain View Country Estate
Baie dankie Lana. Julle is great gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R746
R746 R634
per nag, vir 2 mense
Vanaf R746
R746 R634
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Brakfontein, Fochvilleweg 40 & 41, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnc6uhNmgKUjL5o3oOpW9idWye2NZORKHoLMECZ5esDRqbtRo7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R746 nouVanaf R634 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 Plaas Brakfontein 40 & 41 Fochville Road Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83652765462 27.497319930917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang