Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Night at the Museum

Gastehuis
 1 Beskikbaar
Africa-kamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is die grootste en het 'n gesonke bed-area met 'n dubbelbed. Die kamer het antieke Afrika-items soos souvenirs, gewere en meubels. Die kamer het 'n deur wat na die rustige tuin lei. Die badkamer het 'n bad en stort en is direk oorkant die gang geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Geen eie kos of drankies mag ingebring word nie. Daar is 'n kontantkroeg en restaurant.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
The Sewing-kamer
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is die kleinste en het slaapplek vir 1 gas op 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is antieke naaimasjiene in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Geen eie kos of drankies mag ingebring word nie. Daar is 'n kontantkroeg en restaurant.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
The Bell-kamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is na Alexander Graham Bell vernoem wat die eerste telefoon ontwerp het. Die kamer het 'n paar antieke telefone, asook antieke meubels. Daar is 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en stort wat direk oorkant die gang geleë is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Geen eie kos of drankies mag ingebring word nie. Daar is 'n kontantkroeg en restaurant.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
The Loco Shed
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Loco Shed is vernoem na stoomlokomotief-gedenkwaardighede. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en 'n deur wat na die tuin le, naby die fonteintjie en dammetjie. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Geen eie kos of drankies mag ingebring word nie. Daar is 'n kontantkroeg en restaurant.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 25 Hoek van Jubilee-weg en Marina-weg, Honeydew, Johannesburg, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqd7X7Jsr6T4BtCsI1QEmOSPGg3Bf9RbBcqBwdLi8kAl8yyhreg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Plot 25 Corner of Jubilee Road and Marina Road Honeydew 2040 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.043170459557 27.907189625662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang