Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Night at the Museum

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
William Scott W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Very good value. We felt right at home there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Thank you, William, for such a great review. I'm very pleased you all had a great stay with us. All the best to you and your family.

Suzyo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Simply the best. Located within an echo friendly quiet space full of educational, historic info, so ideal for family functions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Regtig lekker, vriendelike mense, so 'n lekker ontbyt gehad. En Shaun berei dit self voor. My man drink glad nie koffie nie, maar toe hy sien dit word self gemaal het hy glad 'n koppie koffie geniet, regtig heerlik. Eie badkamer sal net lekker wees, maar weet dis seker nie moontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag
4.2
Okt 2022

Heerlik gekuier. Baie skoon en netjies met baie besienswaardighede binne die gastehuis. Heerlik gekuier, die gastehuis is skoon en netjies en is vriendelik ontvang. Die gastehuis is propvol antiekhede wat so interessant was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Serina N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Extraordinary. The museum is phenomenal, the service is amazing! Shaun was definitely the host with the most! Clean, entertaining, yummy breakfast and a great night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Hi Serina Thank you so very much for such a great review. I really hope you will come stay with us again.

Adéle A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Great stay, would go back. Shawn is warm and welcoming and the vibe at his place is very relaxing. The museum theme with all the antiques and curios is interesting and makes for a comforting, solid old-time feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Thanks Adele, Was an absolute pleasure hosting you guys. Thanks for choosing us and hope to have you back again soon.

Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2021

Baie aangenaam en interessant. Skoon en baie gemaklike beddens. Ideeal vir ons behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Thank you Philip for your great review, was a pleasure hosting you and your family.

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Awesome! Great host, great food, awesome company.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Thank you Johan for such a high rating, we hope to have you stay with us again in the near future.

Ingrid J
1 nag
4.6
Jan 2020

Heerlike ontspanne kuierplek. Heerlike kuierplek vir enigiemand wat hou van geskiedenis en museums. Dit is 'n lewendige huislike museum. Huis weg van die huis af. Gasheer en gasvrou (en baba) was warm en vriendelik. Definitief 'n 5-ster-plek vir die nie-neusoptrekkerige mense wat nog hou van die plaasgevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Thank you, Ingrid, for your super score, it was a pleasure having you and company.

Arnold A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2020

Waarde vir geld, en voldoen aan die behoefte van die besige en besigheidsdoeleinde. Baie interessante plek, gasvrye gasheer en die prys sluit ontbyt in.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 25 Hoek van Jubilee-weg en Marina-weg, Honeydew, Johannesburg, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqd7X7Jsr6T4BtCsI1QEmOSPGg3Bf9RbBcqBwdLi8kAl8yyhreg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Plot 25 Corner of Jubilee Road and Marina Road Honeydew 2040 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.043170459557 27.907189625662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang