Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Of Marloth

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Monique V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stil, gemaklik. Baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Hi Monique, Ons is vreeslik bly dat julle dit geniet het. Ons hoop julle kuier sommer weer vinnig in die bos.

Aneleze B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker ontspannend. Baie baie oulike plekkie. Lekker ruim met 'n lekker kuier stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Hi Aneleze B, Ons is so bly julle het dit geniet. Die bos is darem heerlik. Peace of Marloth hoop om julle weer te sien.

Shene P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlik. Plek lyk beter as op foto's. Bob die opsigter is 'n wonderlike mens en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Dear Shene, Thank you so much for your review. We look forward to hosting you again soon.

Khosi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

I love the place and I'm happy with the house. I'm happy because my expectations were all I need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Dear Khosi, We are delighted that you enjoyed your stay. We hope to host you again soon.

Banna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Verseker die moeite werd. Dit is verseker die moeite werd om by A Peace of Marloth the bly. Dis 'n unieke plek en als was perfek. Baie dankie vir die mooi en wonderlike tyd daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Hi Chantelle, Ons is so bly dat alles gerieflik en die moeite werd was. Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Chris J
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Great stay. It was a great stay in excellent accommodation — Bob the caretaker was also great. Just note that according to the neighbours, no amount of noise is allowed at any time, not even simply talking outside at the fireplace or at the Jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Dear Chris and family, We take note of your feedback and appreciate that you shared this with us. Marloth is a nature reserve and mostly quiet nights are preferred to listen to the bush sounds. We will look to see if we can add additional plants etc to help dampen the sound a bit.

Cheryl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

A great escape from the norm. Situated in the lush bush of Marloth Park, it is peaceful and there is no shortage of wildlife. Rather pricey for fewer than 5 people, and the groundsman lives on the property, but it is very spacious and well-equipped. I also appreciated the owner going out of her way to accommodate our needs, as well as the pleasant surprise of toilet paper, which was lacking in previous reviews. An absolute highlight was the little visitor at sunset with those enormous eyes, the beautiful bush baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Dear Cheryl, We are delighted that you enjoyed your stay at Peace of Marloth, the wildlife in the park is second to none. Thank you for the review, we hope that you visit again soon.

Sarita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Ons het heerlik gebly by A Peace of Marloth. A Peace of Marloth is 'n heerlike gesinshuis, met baie slaapplek. Die Jacuzzi was heerlik, en mens leef op die heerlike oop stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Good morning, Thank you for your review. We look forward to having you stay with us again soon, at our home away from home.

Hans M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2023

Lekker geleë eenheid. Goed uitgelê en baie slaapplek vir groot groep vriende. Dit is 'n "heerlike" huis om te deel met vriende. Wanneer ek negatief klink, is dit verkeerd, maar ek moet dit deurgee dat die eienaar hiervan kennis dra. 1. Die afstandbeheer toestelle se batterye is almal "pap". 2. Die dakwaaier in die sitkamer werk nie. 3. Die muskiete het vrye toegang, omdat die siwwe voor die vensters stukkend is. 4. Die opwasbak se proppe sluit nie dig en die water loop uit. 5. Die skoonmaak van die huis, moet met diensverskaffer bespreek word. Trek bietjie die bed weg van die kopstuk af! Dit is net goedjies waarvan die eienaar moet weet. Dit is 'n wonderlike plek met die Jaccuzi, wat 'n pluspunt is in die warm dae. Ons sal weer daar gaan bly, want die diere wat besoek aflê is 'n "fees"! Goeie waarde vir die geld - maar bg. moet gesien word as "positiewe raad".

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Peace Of Marloth
Hans, Ons is so bly julle het dit geniet! Baie dankie vir die waardevolle terugvoer, ons neem verseker kennis daarvan en maak onmiddelik werk daarvan.

Adele O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Heerlike bosveldnaweek met familie en vriende. Peace of Marloth is baie goed uitgerus vir enige groep mense. Die groot stoep, boma en Jacuzzi was n gunsteling vir oud en jonk. Die opsigter wat op die perseel bly is vriendelik en behulpsaam en het ons baie veilig en gemaklik laat voel. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 563
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 563
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e8c63f496b376cf8c786b629e8c6ea1a601b2155f9a257a167bd7963490ceb29d3a0e7a187b7446c794a71ccd9485cc3e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 563 per nag (plek vir 8) 65 5 1 5 1518 Cheetah Road Marloth 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.352049391231 31.766994595527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang