Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Of Marloth

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R1 563 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Peace of Marloth is 'n pragtige huis in Marlothpark, 'n privaat residensiële natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Marlothpark is nie omhein nie en diere loop dus vrylik deur die park en rondom jou huis rond.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, en 'n kinderslaapkamer met 4 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank wat na die balkon lei. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, bad, toilet en wasbak en een met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, skottelgoedwasser, oond en stoof toegerus.

Daar is 'n braai-area met 'n boma, 'n lapa met 'n warm of koue Jacuzzi en satelliet-TV. Daar is 'n sitarea buite en binne.

Ander geriewe sluit 'n klubhuis, swembaddens in die omgewing, 'n tennisbaan, vlugbalbaan, 5 kroeë in die park, kitskosrestaurante en gewone restaurante, hardewarewinkels en drankwinkels by albei sentrums, 'n vulstasie in die park en 'n slaghuis in.

Gaste kan God’s Window, Bourke’s Luck Potholes, Blyderiviercanyon, Mac Mac Falls en die oewer van die Krokodilrivier besoek waar hulle wild sal gewaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Monique V
Gesin met tieners
5.0
Stil, gemaklik. Baie lekker gebly en sal weer daar bly.
Jun 2024
Aneleze B
Saam met vriende
5.0
Lekker ontspannend. Baie baie oulike plekkie. Lekker ruim met 'n lekker kuier stoep.
Jun 2024
Shene P
5.0
Heerlik. Plek lyk beter as op foto's. Bob die opsigter is 'n wonderlike mens en baie behulpsaam.
Aug 2023
Banna B
Saam met lewensmaat
5.0
Verseker die moeite werd. Dit is verseker die moeite werd om by A Peace of Marloth the bly. Dis 'n unieke plek en als was perfek. Baie dankie vir die ...
Sien meer
Aug 2023
Chris J
4.8
Great stay. It was a great stay in excellent accommodation — Bob the caretaker was also great. Just note that according to the neighbou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Peace Of Marloth het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 563
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 563
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e8c63f496b376cf8c786b629e8c6ea1a601b2155f9a257a167bd7963490ceb29d3a0e7a187b7446c794a71ccd9485cc3e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 563 per nag (plek vir 8) 65 5 1 5 1518 Cheetah Road Marloth 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.352049391231 31.766994595527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang