Peace Of Marloth
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R1 563 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Peace of Marloth is 'n pragtige huis geleë in Marloth Park, 'n privaat residensiële natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Daar is geen heinings in Marloth Park nie en die diere dwaal vrylik deur die park en om die huis.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste waarvan 'n maksimum kapasiteit van 8 volwassenes en 4 kinders welkom is. Daar is 3 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderslaapkamer wat met 4 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank toegerus is en na sy eie balkon lei. Die huis het 2 badkamers waarvan die eerste badkamer toegerus is met 'n stort, bad, toilet en wasbak terwyl die tweede met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Elke slaapkamer beskik oor lugversorging.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskas, ketel, skottelgoedwasser, oond en stoof.
Die geriewe op die perseel sluit 'n braai-area met 'n boma, 'n lapa met 'n warm of koue Jacuzzi en satelliet-TV in. Daar is 'n ontspannende buite-sitarea sowel as 'n binnenshuise sitkamer.
Ander doendinge en geriewe in en om die reservaat en die Krugerwildtuin sluit in die klubhuis, swembaddens in die area, tennisbaan, vlugbalbaan, wildritte, nagtelike wildritte, 5 kroeë in die park, wegneemetes en sit- af restaurante, hardeware en drankwinkels by beide sentrums en 'n slaghuis.
Gaste kan ander skouspelagtige terreine besoek soos God's Window, Bourke's Luck Potholes, Blyde River Canyon, Mac Mac Falls, om maar 'n paar te noem, en 'n rit neem na die oewer van die Krokodilrivier waar hulle van die groot 7 kan sien wat rondloop by Die Krugerwildtuin se kant.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Peace Of Marloth het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang