A Perfect
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sanette R - Sep 2024
Algehele gradering
Die verblyf was veilig en privaat! Alles was van die nuutste en baie goed uitgeël.
Deon J - Jun 2024
Algehele gradering
A perfect home away from home.
Riette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon huis. Veilig omgewing. Vriendelike eienaar. Baie dankie!
Bernard W - Des 2023
Algehele gradering
Stunning 3-bedroom apartment on the ground floor.
Denise M - Okt 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Goed toegerus, uitstekende eienaar.
Lizel H - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful, clean and pleasant stay.
Penny N - Apr 2023
Algehele gradering
Superior accommodation.
Minette J - Feb 2023
Algehele gradering
'n Super gemaklike, baie stylvolle en luukse blyplek. Ons was net spyt dat ons nie vir 'n week daar kon kuier nie.
Stephanus Esaias T - Jul 2022
Algehele gradering
Well-situated, neat and clean establishment.
Marinda S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie luuks en uiters netjies.
Catherine D - Mrt 2022
Algehele gradering
I booked this accommodation for my wedding, it was so beautiful and spacious, my bridesmaids and myself enjoyed lounging at the pool, and the air-conditioned home made it blissful to get into a wedding dress in the heated Wellington.
Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Etienne R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, modern en privaat.
Gert V - Feb 2022
Algehele gradering
Wow absoluut wow.
Neil C - Nov 2022
Algehele gradering
Very clean, neat and have all the facilities needed.
Suzanne S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike luuksheid.
Molly F - Okt 2021
Algehele gradering
Gorgeous place!
Tshegofatso K - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome!
Grettchen V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese huis in 'n veilige, mooi woonbuurt. Ons kleuters het die parkie reg langs die huis baie geniet.
Venchia B - Nov 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik
Christal R - Aug 2020
Algehele gradering
I enjoyed my stay at A Perfect.
Francois V - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende rustige verblyf.
Janine G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en kinders het die swembad baie geniet.
Johann S - Jan 2020
Algehele gradering
There is no better description than perfect for our stay at A Perfect. Our hosts were magnificent and definitely walked the extra mile. The luxury and comfort we experienced was a welcome surprise. Recommended and deserving a Perfect 10 rating!
Louis N - Des 2019
Algehele gradering
Location, location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ligging perfek.
Ideaal geleë naby James Sedgwick Distillery. Verblyf was netjies, modern ontwerp en uitleg. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien. TV in elke kamer, lieflike gemaklike beddens (topgehalte) asook sublieme afwerking en aanraking. Sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henning V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Hennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Die woning is pragtig met baie aandag aan detail en die eienaars is gasvry en vriendelik.
Francois J - Sep 2019
Algehele gradering
Soos die naam: Perfek.
Gloudina B - Aug 2019
Algehele gradering
Wow! Stylvol, weelde en vingerpunt-gemak!
Riana U - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Brenda D - Apr 2019
Algehele gradering
Comfy, spotless, amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike, silwerskoon en fantasties.
Het ons verblyf geniet. Dit was eersteklasverblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicholas A - Jan 2019
Algehele gradering
The place lives up to its name.
A Perfect se terugvoer
Dear Nicholas
Thank you for your review. We don't want to interfere, but management cannot mind their own business if you don't keep to the rules. A Perfect is a respectful, 4 star establishment situated in a very good neighborhood and in no way a " party house". In your confirmation letter which you signed and returned +/- 6 weeks prior to your visit it clearly states no loud activities are allowed and respect neighbours at all time. This was not the case as within 1 hour after your arrival you had your own mobile music set up at the swimming pool. The music and all of you were very loud and in my opinion very disrespectful towards management and all of our neighbours. Glass objects are not allowed in and close to the swimming pool due to the danger of glass breaking inside the swimming pool. This was not obeyed and all of you were drinking and partying inside the swimming pool. We have made a point not to interfere with any of your friends and only called you aside to discuss the situation in a professional manner after which we asked you to liaise the rules again to your friends. From our side we apologize if you felt offended in any way, but the rules were clear and by signing our confirmation letter you have agreed to the rules.
Kind Regards
A Perfect Management
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Elmarie E - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek. Ons het so lekker gebly, sal definitief weer daar bly in die toekoms.
Christian M - Feb 2019
Algehele gradering
Exactly what we expected.
Andra L - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Hannes G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie modern en mooi!
Jean M - Okt 2018
Algehele gradering
Alles: "perfect". Goeie waarde vir geld. Baie luukse verblyf.
Hannari L - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek!
Janette H - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Sherryn S - Jul 2018
Algehele gradering
Probably the best stay away from home ever.
Marié D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig!
Etienne Vancompernolle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Prachtige lokatie, werkelijk zoals te zien op de site.
Etienne D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Francois E - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, rustig, netjies en modern.
Ingrid J - Jan 2018
Algehele gradering
5 ster!
Tarin-lee H - Apr 2018
Algehele gradering
A home away from home.
Marita V - Des 2017
Algehele gradering
Perfek! 5 ster!
Jackie B - Okt 2017
Algehele gradering
Hoë kwaliteit, 100% waarde vir geld.
Pieter J - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende luukse verblyf.
Louise V - Sep 2017
Algehele gradering
5-ster gehalte!
Marna S - Okt 2017
Algehele gradering
A-Perfect!
Jo-mari V - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Francois D - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, uitstekende verblyf met alle benodighede wat verblyf uiters aangenaam gemaak het
Werner S - Jan 2017
Algehele gradering
A Perfect stay in A Perfect part of Welliington at A Perfect apartment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte verblyf in 'n perfekte deel van Wellington by A Perfect Apartment.
Dit was ons eerste keer in Wellington maar ons sal beslis weer hier kuier. Die woonstel se styl is perfek en dit is toegerus met al die geriewe wat jy benodig in 'n selfsorgwoonstel. Perfek in al die klein details. Ons het baie welkom gevoel en sal hopelik weer terug wees by A Perfect as ons weer in Suid-Afrika is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danika D - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Mandy M - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderful weekend! 5 star accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike naweek! 5 ster-akkommodasie!
Ons kan beslis verblyf by A Perfect gastehuis aanbeveel. As jy hou van nuut/modern/spoggerig/veilig, is hierdie die plek vir hou. Dit was 'n heerlike naweek saam met vriende. Die plek was onberispelik met top-gehalte afwerkings, moderne toebehore, 'n swembad, buitebraai, veilige parkeerplek en net 2 minute vanaf Wellington se middedorp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Antonette C - Jan 2017
Algehele gradering
A Perfect: die woord sê dit klaar!
Hein H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en lekker gebly.
Remona V - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Anneline R - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sal definitief weer kom.
Ruud Clarenbeek A - Mrt 2017
Algehele gradering
Well equipped modern home, very clean and well maintained.
Johannes K - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi blyplek met vriendelike omgewing vir kinders om oorkant die straat in 'n mooi park te speel om hulle besig te hou.
Adriaan V - Nov 2016
Algehele gradering
Beautiful, clean, complete space.
Claudette J - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome place!
Attie B - Okt 2016
Algehele gradering
Luuks, perfek en baie netjies.
Tanja R - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtig, modern en verseker waarde vir geld!
Juan M - Jul 2016
Algehele gradering
Luuks, ruim en goed geleë.
Vlok L - Jul 2016
Algehele gradering
Excellent. Very clean, modern and comfortable.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacqueslaan 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang