A Photographer's Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiwelaan 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Photographer's Studio bied 'n unieke en rustige wegbreekplek in 'n bekroonde tuin in Sedgefield. The Studio en Gallery is die ideale plek om te ontspan en die stadige lewe te geniet. Gaste kan na die nabygeleë strandmeer, strand of woud wandel.
Die kothuis is uniek en dien ook as 'n fotografie-ateljee en kunsgalery. Die leefarea is vol oorspronklike kunswerke en dis in 'n rustige tuin geleë. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n panoramiese uitsig oor die tuin. Gaste kan die voëls se gesing en die paddas se gekwaak saans geniet. Die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort.
Die kothuis het 'n kombuisie met oorgenoeg eetgerei en breekware, 'n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Koffie, tee en beskuit is in die kombuisie beskikbaar en braaitoerusting en hout word voorsien. Gratis veselinternet is selfs tydens beurtkrag beskikbaar. Daar is nie 'n TV nie, maar gaste kan op hul eie toestelle stroom.
Gaste is welkom om van die gedeelde swembad by die hoofhuis gebruik te maak.
Die ligging bied maklike toegang tot supermarkte, restaurante en koffiewinkels. Daar is ook parkeerplek vir 1 voertuig op die eiendom wat omhein is.
Hetsy julle op soek is na sonsondergange en sonsopkomste, of 'n braai onder die sterre, The Photographer's Studio bied 'n smakie van die lewe op die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Luana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Duiwelaan 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink A Photographer's Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiwelaan 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang