Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Pilgrims Rest

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adriann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fabulous. Outstanding accommodation with beautiful period finishes. Great attention to detail. The hosts are so friendly and helpful, nothing was too much trouble. Please stay here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vriendelike mense en baie lekker plek om te bly. Adele se ontvangs was baie vriendelik en hartlik. Die kamer en huis was ruim, skoon en gerieflik. Alles is mooi aan ons verduidelik en selfs 'n bespreking vir aandete by 'n restaurant is gemaak. Ontbyt was groot en baie lekker. Hierdie is beslis 'n plek om weer te bly. Adele, baie dankie vir jou en jou span se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gemaklike, pragtige verblyf. Ons is baie gaaf verwelkom en kon dadelik regtig tuis voel. Daar is soveel interessanthede in die huis, mens kan seker ure rondgrawe! Pragtige koper "fittings" in die kamers blink gepolitoer. Aandete was een van die beste Thai curries wat ons al gehad het. Load shedding het eintlik alles lekker gemaak, die kerslig teen die koper en die rustige atmosfeer was regtig lekker en gemaklik. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Was puik diens. Sal beslis weer teruggaan. Sal beslis weer daar gaan bly indien Graskop toe gaan. Vriendelike personeel en puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Absolutely amazing. Warm welcome. Staff is perfect with people. The lady who welcomed us was just amazing and very helpful with everything. They were clear on everything when you get to the place and check in. There were no hidden agendas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties in elke opsig. Dis die mooiste gastehuis met die meeste persoonlikheid wat ek in 'n lang tyd gesien het. Dit voldoen in al jou behoeftes en meer. Vriendelike en aangename ontvangs en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
A Pilgrims Rest
Baie dankie Dorothy, was heerlik om julle hier te hê!

Robert G
1 nag
5.0
Jan 2022

Very happy, absoutley no complaints. Love the furnishing, breakfast was great easy walk to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
A Pilgrims Rest
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het en dankie ook vir hierdie resensie!

Busisiwe N
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Fantastic accommodation in a historic building. Skoon, netjies, gerieflik, met geskiedkundige agtergrond. Heerlike etes. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

A Pilgrim's Rest Guest House is 'n belewenis. Die ervaring om in die pragtige Ouwêreldse gastehuis te kon oorbly, dit sal ons as familie altyd bybly. Dankie Amanda dat jy die juweel met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
A Pilgrims Rest
Baie dankie Ronel, dit was heerlik om die hele familie hier te hê.

Sue L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Enjoyable trip down memory lane. Really unique accommodation just of the main road. Friendly welcoming service, with lots of communal seating areas filled with history.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
A Pilgrims Rest
Thank you for staying over with us and for this review. Always good to know that guests enjoyed their stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 54, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkOTE1ZmNiLWQzYjktNGVjZC04YzgwLTM3NTQzMzA3OWZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 54 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.932655780285 30.842680839286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang