A Place in Thyme B&B
Beskrywing
Elkeen van hierdie kamers het 2 driekwartbeddens en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is elke kamer toegerus met 'n TV (met sekere DStv-kanale), lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 5 jaar bly gratis.
Kinders van 6 tot 11 jaar betaal R350 wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n komvenster, 1 koningingrootte-bed, 1 driekwartbed, en is toegerus met 'n pragtige en suie-badkamer met bad, wasbak en toilet, en 'n TV (met sekere DStv-kanale), plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe. Neem asb. kennis dat dit nie toelaat word dat 3 volwassenes die gesinskamer deel nie aangesien die en suite-badkamer oopplan is, is daar geen privaatheid nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 5 jaar bly gratis.
Kinders van 6 tot 11 jaar betaal R350 wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegante dubbelkamer is ons wittebrood-suite. Toegerus met 1 koningingrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder het die kamer 'n privaat stoepie en is dit toegerus met 'n TV (met sekere DStv-kanale), lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 5 jaar bly gratis.
Kinders van 6 tot 11 jaar betaal R350 wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-straat 25, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang