Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Place in Thyme B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Paul M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great location! Tidy and comfy lodgings and a tasty farm-style breakfast! Friendly hosts, a lovely setting and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone P
1 nag
5.0
Sep 2024

Very friendly host and comfortable accommodation. Great communication and reception by the host. A lovely comfortable room with everything you need. A lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda L
1 nag
5.0
Aug 2024

Uitstekende ligging, gasvrou en verblyf. Baie lekker gebly en uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Danki Alda, kom gerus weer!

Fanie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige plek, puik ontbyt, wonderlike gasheer en gasvrou. Baie lekker gebly en gekuier met fantastiese gasheer en gasvrou in Theuns en Elana. Die beste plek in Bonnievale!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Dankie Fanie, lekker om julle te ontmoet! Kom gerus weer.

Yolandi Estelle L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Perfect, will definitely stay there again if visiting Bonnievale or the area. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gekuier, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lonette G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Gasvry, vriendelik en heerlik gebly. Lieflike plek, wonderlike gasvrou, ontbyt was heerlik. Ons beveel die plek aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker verblyf teen 'n billike tarief. Elena en haar man is baie gasvry en behulpsaam. Die verblyf is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer hier bly as ons in Bonnievale is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errie Van Der Merwe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Heerlik gebly en geslaap. Ontbyt ook baie lekker. Sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrell D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Amazing! Hospitality was extraordinary! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Thank you, Tyrell!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 25, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTEyNzI4LWQ3ODgtNGRhMS04ZTQxLTViOWUzNWQzMWJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 25 Van Zyl Street Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.93828 20.10259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang